SA Graan Augustus 2014 - page 25

Innoverendegrondbewerking-enplantsisteme vir presisieboerdery
Tel: 018-7882457 /0871514614 /0799978938 /0824547410
FOCUSStrip Till Planter, 8of 12 rymielie-en koringplanter
AfgesienvandieverskeidenheidvanMaestromielieplantersvan8-24 rye, biedTerraTillookdie
Focus TD Strip Till Planter, wat reeds virmeer as 10 jaar deel is vandieHorschpresisieboerdery
konsep.DieFocusTDPlanterkannoumieliesplantof,metanderbykomstighedeenverstellings,
kan die planter omskepword om ‘n koring-, soja-, sonneblom- en kanolaplanter tewees. Die
intreevlak implement het agt Strip Till tande (75of 90cm spasiëring)aandievoorkant asookagt
mielieplanter eenhedeagter. DieStrip Till tande is veerbelaaidenkan tot 35cmdiepwerk.
By die mielieplantereenheid word saad voorsien deur 'n 70 liter saadbak op elke
plantereenheid. Kunsmisword vanaf 'n5000 litermassabaknaelkeStrip Till tand versprei. Soos
bydieMaestromielieplanterworddienuutstegepatenteerdeHorsch "enkelsaadtegnologie" in
dieFocus TDgebruik,maarniedie "saad-op-aanvraagtegnologie" nie.
Die ry spasiëring vir die plant van koring is verstelbaar. Dit kanbyvoorbeeld verstel wordom 'n
dubbelrymet 'n spasiëring van 18cmen 'n tussenry spasiëring van20cm te verkryoor diehele
6of 7.2m lengte vandiebalk. Daar is vyftien tande(6m) of vier-en-twintig tande (7.2m)wat elk
geposisioneer is tussen tweeplantrye.
Voor die saadkouter loop 'n ry kompakteerwiele wat 'n ferm saadbed maak en ook dien as
dieptebeheer vir die beiteltande. Vir elke beiteltand is daar 2 saadkouters en een saadbed
kompakteerwiel.
B
oermet passie
UITSTEKENDEMINIMUMBEWERKINGSPLANTER.
VERSITDIEGRENSE INKOSTEBESPARING:
TOTALEBEWERKINGSKOSTE 16.2 L/HADIESEL TOTSTROOP
(verw. TerraAquaBoerdery, Carletonville)
1...,15,16,17,18,19,20,21,22,23,24 26,27,28,29,30,31,32,33,34,35,...124
Powered by FlippingBook