84
          
        
        
          
            WES-KAAP:
          
        
        
          Bewaringslandboutoer en simposium ‘n reuse-sukses
        
        
          O
        
        
          p 5 en 6 Augustus vanjaar, het die Bewaringslandbou
        
        
          Wes-Kaap vereniging (BLWK), wat deur die Wes-Kaapse
        
        
          Departement van Landbou onderskryf word, in same-
        
        
          werking met die Biodinamiese Landbou Assosiasie van
        
        
          Suid-Afrika, ‘n bewaringslandboutoer onder leiding van dr Johann
        
        
          Strauss, indieSuid-Kaap enSwartland aangebied.
        
        
          Die toer het op 5 Augustus by Spier naby Stellenbosch afgeskop
        
        
          waarna die groep mnr Heinrich Schonfeld in die Caledon-area
        
        
          besoek het. Die Suid-Kaap-toer is afgesluit met ‘n besoek aan die
        
        
          Tygerhoek-navorsingsplaas nabyRiviersonderend.
        
        
          Besoeke aan die Swartland het op 6 Augustus by mnr Danie Ros-
        
        
          souw, opdie plaas Vryguns buiteMalmesbury, voortgegaanwaarna
        
        
          besoek aan die Langgewens-proeflaas asook aanmnr Kobus Bester
        
        
          seplaas buiteMoorreesburg afgelê is.
        
        
          Die twee dae se plaasbesoeke is baie goed bygewoon (75 mense
        
        
          en 50mense onderskeidelik) en het aan produsente die geleentheid
        
        
          gebied om eerstehands te sien waarmee die voorlopers in bewa-
        
        
          ringsboerdery besig is en het lig gewerp op verskeie wisselbou-
        
        
          asook bewerkingspraktyke indie verskillende strekewat besoek is.
        
        
          Elke besoek, hetsy daar navorsingsproewe of bestaande bestuur-
        
        
          style bespreek is, was insiggewend en het produsente met baie
        
        
          gelaat om te oorweeg. ‘nAspekwat opvallend van hierdie toer was,
        
        
          isdat hoewelmeestevandieprodusentewat die toerbygewoonhet,
        
        
          daarwasom te leer enomnuwe inligting tebekomom terug teneem
        
        
          na hulle plase, hul dieselfde persone is wat reeds bewaringsland-
        
        
          bou tot ‘n sekeremate toepas en die voordele en langtermyn-effek
        
        
          daarvan verstaan engraaghullepraktykenog verderwil verbeter.
        
        
          
            OP PLAASVLAK
          
        
        
          
            
              Bewaringslandbou / Toer / Swartland / Suid-Kaap
            
          
        
        
          Bewaringslandbou
        
        
          LIANASTROEBEL,
        
        
          provinsiale koördineerder, Graan SA
        
        
          
            1:Wisselbouproewewordbespreek.
          
        
        
          
            2: ‘nVoorbeeld van een vandiewisselbouproeweopLanggewens-
          
        
        
          
            proefplaas.
          
        
        
          
            3: ‘nGesonde landonder ‘n stewigedeklaag.
          
        
        
          
            4: ‘nGrondprofielwordbespreek.
          
        
        
          
            5: Produsentebekykdiegrondbedekking in ‘n koringland vannader.
          
        
        
          
            6: Barry Fisher vandieVSA lewer ‘n insiggewendepraatjieoor grond-
          
        
        
          
            gesondheid.
          
        
        
          
            1
          
        
        
          
            2
          
        
        
          
            4
          
        
        
          
            6
          
        
        
          
            5
          
        
        
          
            3
          
        
        
          
            Oktober 2014