-%4!'!.
        
        
          ®
        
        
          GOLD word al vir meer as 15 jaar gebruik vir veilige en
        
        
          betroubare resultate in sonneblomproduksie. Dit is aktief teen ‘n laer
        
        
          aktiewebestanddeeldosisas indiegeval vanmetalochlor of acetachlor en
        
        
          benodig boonopminwater vir aktivering. Weens ‘n lae logingsindeks, bly
        
        
          die produk in die wortels se kiemingsone en is dus geredelik beskikbaar
        
        
          vir opname.
        
        
          Die aktiewe bestanddeel, S-metalochlor, bied die langste nawerking
        
        
          teen grasonkruide teenoor enige ander geregistreerde onkruiddoder.
        
        
          -%4!'!.
        
        
          ®
        
        
          GOLD word nie maklik deur sonlig afgebreek nie, en tesame
        
        
          met die lae logingsindeks, bied dit uitstekende waarde in areas waar
        
        
          sonneblomonder droë toestande verbouword.
        
        
          (IERDIE INSEKDODER WAT :%/.
        
        
          ®
        
        
          tegnologie bevat vir meer gevorderde
        
        
          beskerming - is die ideale oplossing vir verskeie insekte en gewasse.
        
        
          +!2!4% :%/.
        
        
          ®
        
        
          is ‘n kragtige handelsmerk, geregistreer in meer as 100
        
        
          lande op 140 verskillende gewasse teen 140 verskillendeplae.
        
        
          $IE FORMULASIE VAN DIE GEVORDERDE :%/.
        
        
          ®
        
        
          tegnologie onderskei dit van
        
        
          ander piretroïede. Mikrokapsules wat vinnig vrygestel word, verseker
        
        
          onmiddellike plaagbeheer met hoë werkverrigting, selfs onder moeilike
        
        
          WEERSTOESTANDE $IT IS OOK REÑNVASMET @N GEFORMULEERDE 56 BESKERMER
        
        
          wat beteken dat die nawerking jou toedieningsbelegging beskerm. Kies
        
        
          +!2!4%:%/.
        
        
          ®
        
        
          vir toonaangewende snywurmbeheer.
        
        
          4/5#($/7. &/24%
        
        
          ®
        
        
          () 4%#( IS @N SISTEMIESE ONKRUIDDODER MET
        
        
          glifosaat as aktiewe bestanddeel en bied betroubare beheer teen ‘n wye
        
        
          spektrumonkruide. Dieprodukbeskikoor ‘nwye toedieningsvenster en is
        
        
          reënvas binne 3 ure.
        
        
          Verminder onkruid vogverliese en kompaksie deur die vermindering
        
        
          VAN DIE AANTAL BEWERKINGS @N 5NIEKE PRODUKFORMULASIE VERSEKER
        
        
          eweredige verspreiding en effektiewe benatting van die kontakarea. Vir
        
        
          SONNEBLOMPRODUKSIE WORD 4/5#($/7. &/24%
        
        
          ®
        
        
          () 4%#( SLEGS AS @N
        
        
          voor-plant toediening aanbeveel om saadbed skoon te spuit. Laat 7-10
        
        
          dae toe nabespuiting voor aanplantinggeskied.
        
        
          #!04/2!
        
        
          ®
        
        
          is ‘n revolusionêre deurbraak in na-opkoms onkruidbeheer in
        
        
          sonneblomproduksie.   Hierdie wateroplosbare, na-opkomsonkruiddoder
        
        
          bied  beheer van sekere eenjarige grasse en breëblaar onkruide op
        
        
          goedgekeurde Clearfield
        
        
          ®
        
        
          sonneblomkultivars. Die meganisme van
        
        
          werking van Captora behels die opname deur die blare, en translokasie
        
        
          NA DIE GROEIPUNTE 4OEDIENING MOET VOLTOOI WEES BINNE DAE NA PLANT
        
        
          #!04/2!
        
        
          ®
        
        
          word aanbeveel as deel van ‘n programbespuiting, vooraf
        
        
          GEGAANMET-%4!'!.
        
        
          ®
        
        
          GOLD as voor-opkoms toediening.
        
        
          Gewasbeskerming:
        
        
          Saad-en saailingbeskerming
        
        
          #%,%34
        
        
          ®
        
        
          XL is ‘n vloeibare konsentraat swamdoder met kontak en
        
        
          sistemiese werking. Dit is ‘n saadbehandeling teen saadverrotting en
        
        
          saailingverwelksiekte in sonneblom.
        
        
          s#%,%34
        
        
          ®
        
        
          XLpreserveer saadkwaliteit, selfs in saadwat
        
        
          oorgedraword nadie volgende jaar indiendit onder die regte
        
        
          toestande gebergword
        
        
          s #%,%34
        
        
          ®
        
        
          XLbeïnvloed niedie kieming negatief nie
        
        
          #25)3%2 -!88
        
        
          ®
        
        
          saadbehandeling is ‘n kombinasie van drie afsonderlik
        
        
          geregistreerde produkte. Vanuit die staanspoor, verkry produsente
        
        
          GEMOEDSRUS MET DIE VOORTREmIKE INSEKBEHEER VAN #25)3%2
        
        
          ®
        
        
          7()4%
        
        
          IN KOMBINASIE MET !02/.
        
        
          ®
        
        
          8, EN #%,%34
        
        
          ®
        
        
          XL, die mees effektiewe
        
        
          swamdoder pakket beskikbaar.
        
        
          6OORDELE VAN#25)3%2-!88
        
        
          ®
        
        
          :
        
        
          s $IEN AS BESKERMMIDDEL VIR DIE HOÑ GENETIESEPOTENSIAAL WAT IN
        
        
          saadopgesluit is
        
        
          s (ELPOMEENVORMIGEPLANTESTAND TE VERKRY EN AANVANKLIKE
        
        
          groeikragtigheid te verhoog
        
        
          s "ESKERMSAAILINGE TEEN&USARIUM EN0YTHIUMVERROTTING
        
        
          s 3TEL DIE SAAILING IN STAAT OMVINNIG EN LEWENSKRAGTIG TEBEGINGROEI
        
        
          s "REÑSPEKTRUM INSEK EN SIEKTEBESKERMING INSLUITENDUNIEKE
        
        
          manier vanwerkingomdonsige skimmel tebeheer
        
        
          s "IED EWEREDIGE SAADBEDEKKING WAT KONSEKWENTE WERKVERRIGTING
        
        
          indie veld tot gevolg het
        
        
          
            LEESDIEETIKETVIRVOLLEDIGEBESONDERHEDE
          
        
        
          !02/.
        
        
          ®
        
        
          XLbevatmefenoksam350g/
        
        
          l
        
        
          2EG NR , 7ET NR
        
        
          VAN
        
        
          3+!$%,)+ #!04/2!
        
        
          ®
        
        
          bevat imazapyr 15g/
        
        
          l
        
        
          en imazamox 33g/
        
        
          l
        
        
          (Reg. noL9230,Wet nr. 36 van1947)
        
        
          #%,%34
        
        
          ®
        
        
          8, BEVAT mUDIOKSONIL
        
        
          G
        
        
          l
        
        
          en mefenoxam 10 g/
        
        
          l
        
        
          2EG NR ,
        
        
          7ET NR
        
        
          VAN
        
        
          #25)3%2 -!88
        
        
          ®
        
        
          bevat tiametoksam 350 g/
        
        
          l
        
        
          (Reg. nr. L6288, Wet nr. 36 van 1947).
        
        
          +!2!4%:%/.
        
        
          ®
        
        
          bevat lambda-cyhalotrin50g/
        
        
          l
        
        
          2EG NR ,
        
        
          7ET NR
        
        
          VAN
        
        
          3+!$%,)+ -%4!'!.
        
        
          ®
        
        
          GOLDbevatS -metalochlor 960g/kg (Reg. nr. L5748,Wet nr. 36van1947). SKADELIK.
        
        
          4/5#($/7.&/24%
        
        
          ®
        
        
          () 4%#(BEVAT GLIFOSAAT
        
        
          G
        
        
          l
        
        
          (Reg. no L7305,Wet nr. 36 van1947)
        
        
          !02/.
        
        
          ®
        
        
          8, #!04/2!
        
        
          ®
        
        
          #%,%34
        
        
          ®
        
        
          8, #25)3%2-!88
        
        
          ®
        
        
          +!2!4%:%/.
        
        
          ®
        
        
          -%4!'!.
        
        
          ®
        
        
          '/,$%.4/5#($/7.&/24%
        
        
          ®
        
        
          () 4%#(ISGEREGISTREERDEHANDELSMERKEVAN @N3YNGENTAGROEPMAATSKAPPY
        
        
          Clearfield
        
        
          ®
        
        
          is ‘ngeregistreede handelsmerk vanBASF
        
        
          3YNGENTA3UID !FRIKA %DMS "EPERK 0RIVAATSAK8 (ALFWAY(OUSE
        
        
          4EL
        
        
          WWWSYNGENTA CO ZA
        
        
          @SyngentaSA
        
        
          ©SyngentaAg, 2000. Kopiereg vandiedokument is voorbehou. Alle ongemagtigde kopiëringword verbied.