SA Graan Oktober 2014 - page 87

Registrasiehouer: Natrol CC
RegNr. 2010/077556/23
144, 2ndAve, Modder East Orchards, Delmas, 2210.
Bemarking/Verspreiding:
0%)L && ‡ 5HJ1U
P.OBox 1137, Delmas, 2210
7HO
‡ )D[
RUGHUV#PE¿ FR ]D ‡ ZZZPE¿ FR ]D
5L]R)RV0DL]H5HJ1U /
:HW
Bevat: (
3VHXGRPRQDV ÀXRUHVFHQV
)
Minimum 1 x 10 cfu/ml.
Hoe kanek
diebeskikbaarheid
van fosfor inmy
grond verhoog?
85
Hierdie produsente vind tans baie baat by navorsing wat prakties en behoeftegedrewe is.
‘n Boodskap wat baie duidelik deurgekom het, is dat bewaringslandbou ‘n proses is wat
aanhoudende aanpassing, verbetering ennuwe inligtingbenodig engeen eindpunt het nie.
Die toer isop7Augustusmet ‘nsimposiumoorgrondgesondheidbydieDurbanvilleRenbaan
afgesluit. Ongeveer 300 produsente en bedryfsrolspelers is daar ontvang waar plaaslike
asook internasionale spesialistehulle kennis gedeel het.
Mnr Barry Fisher, ‘n grondgesondheidspesialis en graanprodusent van Indiana in die VSA,
het ‘n voorlegging gedoen oor die ontwikkeling van ‘n bewaringswisselboustelsel wat op
grondgesondheid fokus. Fisher het ook die toer op 5 en 6 Augustus bygewoon en is die
geleentheid gebied om sy kennis en benadering tot bewaringsboerdery met ons plaaslike
produsente tedeel.
Verdere sprekers by die simposium het nog twee internasionale sprekers van die VSA,
naamlik dr Kristine Nichols (‘n grondmikrobioloog) en dr Rick Haney (‘n weiding, grond en
waternavorser) via ‘n “webinar” ingesluit.
Dr Pieter Swanepoel (Wes-Kaapse Departement van Landbou) het gepraat oor die resultate
van sy doktorale studie op aspekte vangrondgesondheidbinne aangeplanteweidings indie
Suid-Kaapenmnr PeterGreeff het uitgebrei oor dieWes-Kaapseperspektief tenopsigte van
bewaringslandbou.
Dit is bemoedigend om te sien hoe bewaringslandbou amper ‘n nuwe kultuur geword het
in dieWes-Kaap. Produsente is besig om hulself op te skerp en om self verskeie praktyke,
stelsels en bewerkingsmetodes op hul eie plase te toets. Hulle deel ook graag hul resultate
metmedeprodusenteom volhoubare landbou tepromoveer.
Drie produsente uit die Suid-Kaap het selfs sover gegaan om saam te werk om ‘n
geenbewerkingsplanter vanaf Australië in te voer om hier op van ons harde gronde te toets!
Dit is die Tobin-geenbewerkingskyfplanter (of
disc
planter) en behoort teenOktober 2014 in
die land tewees.
Graan SA het ook van hierdie geleentheid gebruik gemaak om ‘n uitstalling tydens die
simposium tebehartigwat ‘ngoeieplatformgeskephet ommet produsente en rolspelers te
skakel en verhoudinge tebou.
Ons wil graag die BLWK asook dieWes-Kaapse Departement van Landbou gelukwens met
die suksesvolle inisiatief om plaaslike en internasionale navorsing asook produsente op
grondvlak bymekaar te bringom saam te besin en saam tewerk om gesonde en volhoubare
graanproduksie tebevorder.
7: Besoekers het diegeleentheidom tenetwerk.
8: Positiewegesprekvoering tussenprodusente.
9: ‘nGesondedeklaag.
10: DieTobin-geenbewerkingsplanter.
8
7
10
9
1...,77,78,79,80,81,82,83,84,85,86 88,89,90,91,92,93,94,95,96,97,...124
Powered by FlippingBook