SA Graan Oktober 2014 - page 9

WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Die fokus vanbedryfsorganisasiesworddikwels beïnvloeddeur ander partye se klaarblyklike soekena eiegewin.
The focus of industryorganisations is often influencedby the apparent desire for personal gainbyother parties.
7
October 2014
Biobemesting- enpeulplantentstowwe
– ‘nwoordvanvermaning
d
ie artikel deur dr Ronel Hendriks in
SA Graan/Grain
Julie 2014 het betrekking. Dit is ‘n goedgebalanseerde
artikel,maar ek het enkele kommentare.
Die term biologiese kunsmis is na my mening onvan-
pas (sy het dit ook tussen aanhalingstekens geskryf). ‘n
Meer aanvaarbare term is biobemesting, want dit is nie kunsmis nie.
Die Engelse term is
biofertiliser
en nader aan die kol, maar myns
insiens ook nieheeltemal regnie.
Die Russe, wat voor die TweedeWêreldoorlog by gebrek aan kuns-
mis daarmee begin het, het dit bakterisasie genoem. Ook dit is nie
meer vanpasnie, aangesiennienet bakterieë tansgebruikwordnie.
Ek soudaarom tog volstaanby biobemesting, ‘n termwat plaaslik al
inslaggevindhet.
‘n Tweede
caveat
is dat nie alle organismes wat wortelontwikkeling
stimuleer, voordelig is nie. ‘n Voorbeeld is die organisme
Agrobac-
terium rhizogenes
, sedertdien geherklassifiseer as
Rhizobium rhizo-
genes
. Hierdie organisme stimuleer wortelontwikkeling geweldig,
vandaar die spesienaam
rhizogene
. Dit is egter ‘nplantpatogeenwat
harigewortel (
hairy root
) by ‘n groot aantal tweesaadlobbige plante
veroorsaak asook blaarvervorming.
Die eerste peulplantentstowwe wat in Suid-Afrika geproduseer is,
was chaoties. Dit het soms geen rhizobiums bevat nie. In die ses-
tigerjare het Dr Strydom en sy spanwetenskaplikes by dieDeparte-
ment van Landbou met entstofras-seleksie begin. Om entstofpro-
duksie op ‘n gereguleerde basis te kry, het hy daarin geslaag om
peulplantentstowwe onder Wet 36 van 1947 as ‘n L-registrasie te
plaas, wat steeds geld. Peulplantentstowwemoet ‘n L-registrasie en
nie ‘nB-registrasienie, kry.
Alle nuwe peulplantentstowwe moet deur die Eenheid vir Stikstof-
binding vandie LNR-Instituut vir Plantbeskerming (LNR-IPB) getoets
engoedgekeurword.
1,2,3,4,5,6,7,8 10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,...124
Powered by FlippingBook