SA Graan Augustus 2014 - page 61

Kykmooiwaar jyvolmaak
“D
iesel isniesommernetdiesel nie,”sêmnrGerhardOosthuizen
(Shell Brandstof Opleiding en Besigheids Ondersteunings
bestuurder). “Moenie daaraan dink as ‘n kommoditeit met ‘n
geldwaarde of net ‘n insetkoste nie; die regte diesel kan vir ‘n
produsent ‘nbelegging indiegroei van syondernemingwees.”
Oosthuizen sê dit is wel so dat alle brandstofmaatskappye met
dieselfde basiese diesel met ‘n spesifieke digtheid en samestelling
begin, maar wat van daar af gebeur, is wat die verskil maak. Met
Shell se gevorderde tegnologie word daar nie net byvoegings tot
diebasiesediesel gedoennie,maar diechemiese samestellingword
verander omnet diebesteuit vandag sehoëprestasie-enjins tehaal,
met ‘ndieselbesparing vangemiddeld 3%.
Diegroot geheimvanekonomiesedieselverbruiken ‘ngesondeenjin
is dat die inspuiter wat die diesel deur ‘n klein opening in die ont-
brandingskamer inspuit, geen aanpaksels moet kry nie. Die diesel
moet glad deurbeweeg en dan as gevolg van die hoë druk volledig
ontbrand endie suier indie silinder afdwing. Dit is diesel sewerk.
Met moderne enjins se drukbuisinspuiting wat die diesel onder
groot druk plaas en al die silinders met elektroniese afmeting op
presiesdie regte tydvoer, isdit veral belangrikdat diediesel nienog
sypad tussen aanpaksels deurmoet vindnie.
Daarmoet betyds genoeg diesel in die ontbrandingskamer wees vir
diehoeveelheid lugwat ookdeesdaemet turbo-aanjaers ingeforseer
word. Alles moet in fyn balans wees vir die beste moontlike werk-
verrigting.
Shell Diesel Extra het dit alles en nog veel meer. Produsente wat
Shell Diesel Extra gebruik, kan rekenopdie volgende ses voordele:
1. Spaar brandstof in die lang termyn
Shell Diesel Extra se brandstofekonomiese formule is spesiaal ont-
wikkel om die opbou van aanpaksels in die inspuiters te verhoed.
Dit beteken dat elke druppel diesel doeltreffend gebruik word.
Uitgebreide toetse het gevind dat die gebruik vanShell Diesel Extra
gemiddeld ‘nbesparing van tot 3% kanmeebring.
2. Behou enjinprestasie
Deur die voorkoming van aanpaksels, kan ‘n enjinmeer doeltreffend
funksioneer. Landboumasjineriewerkharden intensief endieselwat
skoonbrand, helpom kraglewering enprestasie te verhoog.
3. Voorkomwegvreting
Roes kan groot probleme vir swaardiensenjins veroorsaak en
wegvreting in brandstofpompe, -pype en -inspuiters kan ‘n enjin tot
stilstand dwing. Staantyd in ‘n boerdery is geldverloortyd en met
Shell Diesel Extra kan ‘nprodusent voorkomendoptree.
4. Aanskakel in koueweer
Op ‘n koue wintersoggend kan ‘n dieselenjin maar redelik sluk en
sukkel voorhykoersvat,maarShellDiesel Extra isspesiaal ontwikkel
omontbranding, selfs indiekoudste toestande,makliker temaak.Dit
verminder die las opbatterye en selfaansitters.
5. Minder skuimmet volmaaktyd
Gewone diesel skuim en wanneer dit by die pomp ingegooi word,
word daar baie tyd vermors om te wag dat die skuim eers sak.
Haastige pompjoggies veroorsaak dikwels dat diesel uitspat en
vermors. Shell Diesel Extra het ‘n nie-skuim-eienskap wat tyd en
geldbespaar.
6. Minder rook enCO²-uitlating
Streng vereistes word deesdae gestel om die mens se kool-
stofvoetspoor te verklein en as gevolg van Shell Diesel Extra se
skoonbrandeienskappe is daarminder gifgasse in die lug enminder
swart rook wat die omgewing besoedel. Skoonbranddiesel dra ook
by tot ‘n veel langer enjinlewe.
Kyk mooi waar jy volmaak, of kontak een van Shell SA se top-
verspreiders wat daarin spesialiseer om Shell Diesel Extra tot by
jou op die plaas te bring. Praat met Réomè van der Westhuizen by
082 463 4344 of stuur ‘n e-pos na
omuit te vindwaar jounaasteShell brandstofverspreider is.
Hierdie artikel het oorspronklik in
ProAgri
verskyn.
59
August 2014
PROMOSIE-ARTIKEL
RÉOMÈVANDERWESTHUIZEN,
Shell
1: “Diesel isnienet sommerdiesel nie,”sêGerhardOosthuizen (Shell BrandstofOplei-
ding enBesigheidsOndersteunings bestuurder).
2: Die bekendeShell-gebouopNAMPOParkwas vanjaarweer ‘ngewilde besoekpunt
tydens dieNAMPOOesdag.
3: Binne die gebou het dit behoorlik soos ‘n Formule 1-resies geklink en die manne
(en ‘nhelepaar dames) het tougestaanomdiewiel te vat en ‘n Ferrari-prys los te jaag
tydens vanjaar seNAMPOOesdag.
4: Hendrik Ungerer en Réomè van der Westhuizen het mense twee keer laat kyk na
dié interessante kontrepsie tydens die Oesdag. Hierdie Shell-foon prop regtig by jou
selfoon in enmaakpraatwerkpret enhoorwerkduidelik.
1
2
3
4
1...,51,52,53,54,55,56,57,58,59,60 62,63,64,65,66,67,68,69,70,71,...124
Powered by FlippingBook