Previous Page  10 / 33 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 10 / 33 Next Page
Page Background

die

graan- en oliesadebedryf

van suid-afrika – ‘n reis deur tyd

10

• Streek 8: VD Mouton

• Streek 9: AJ Cronje

• Streek 10: GL Roos

• Streek 11: CCC Arnoldi

• Streek 12: PJ Schoeman

• Streek 13: CK Ferreira

• Streek 14: JJ Blofield

• Streek 15: JF Oosthuizen

• Streek 16: DCK Serfontein

• Streek 17: PJ Pretorius

• Streek 18: H Claasen

• Streek 19: PJ Scott

• Streek 20: HP Ferreira

• Streek 21: WH van Zyl

• Streek 22: LL Jubelius

• Streek 23: H Venter

• Streek 24: AJ Hoffman

• Streek 25: L Steytler

Uit die Hoofbestuur is ʼn Dagbestuur saamgestel wat getaak was met finansiële

en personeelaangeleenthede, asook ander take soos deur die Hoofbestuur aan

hulle opgedra.

Spesialisbediening

Die volgende persone is deur Kongres verkies, om vir ’n termyn van twee jaar as

spesialiste in die Hoofbestuur te dien, naamlik:

• Grondbone: JH Theron

• Koring: A Beyers

• Sojabone: FAS Potgieter

• Sorghum: PW Morkel

• Sonneblom: GJ Pretorius

• Wes-Kaap Koringprodusente: WT Myburg

• Suidelike Opkomende Landbou: Welcome Ngxekana

• Noordelike Opkomende Landbou: Basie Ntsimane

Mnr Jan Theron

Mnr Andries Beyers

Mnr Frans Potgieter

Mnr Pieter Morkel

Die eerste gekose hoofbestuur van die GPO tydens die stigtingskongres op 10 Junie

1999 op NAMPO Park.