SA Graan November 2014 - page 13

nedbank.co.za
NedbankLimitedRegNo 1951/000009/06.Authorised financial servicesand registeredcredit provider (NCRCP16).
HAPPEN
AGRICULTURALSECTORGROWTH
MAKING
11483
From the farm to the foodmarket andeverything inbetween.
Your client service team at Nedbank is led by a skilled relationshipmanagerwho is dedicated to your business and
supported by an agriculture specialist who has indepth knowledge of your local environment.We offer a range of
solutions tailored to the needs of the agri-industry and facilitate black economic empowerment transactions to
ensure the sustainablegrowthof thesebusinesses.
Email usat
.
Talle produsente wat bestaande asook potensiële graanprodusente
ingesluit het, het die geleentheid bygewoon. Levindal het ‘n deeg-
likeoorsig rakendedieDepartement vanLandbou sewerksaamhede
gegee, waarnaDeVilliers dieprodusenteoorGraanSA se struktuur,
bedrywighede enhul fokusareas ingelighet.
Steytler het verder ‘n hoogs motiverende toespraak gelewer wat
hoofsaaklikgefokushet opdie regtevanmense inSuid-Afrika asook
van produsente in terme van die Grondwet. Hy het die gehoor ver-
soek dat almal moet saamwerk om ‘n inklusiewe landbousektor te
bevorder endat hulleophul regtemoet aandring.
Hy het die produsente verseker dat Graan SA daar is om hulle by
staan en dat hul hom enige tyd kan kontak. Na afloop hiervan het
Krige produsente verder verseker dat hy ook beskikbaar is om hulle
teondersteun.
Hy het die produsente ook herinner aan die ondersteuningstelsel
wat die ontwikkelingspersoneel van Graan SA bied in die Paarl-
kantoor. ‘n Paar interessante vrae uit die gehoor het ruimte geskep
vir ‘n gesonde debat, waarna die sessie op ‘n baie positiewe noot
afgesluit is.
GraanSA vergadermetWes-Kaap
graanmentors
Dit sit nie in enigeen se skoene om ‘nmentor tewees nie. Afgesien
van boerderykennis en ondervinding, verg mentorskap menseken-
nis, ‘n passie vir ontwikkeling, ‘n langtermynvisie, geduld, geloof en
bo alleswaagmoed.
Ons het al met baie produsente gepraat wat belangstel in mentor-
skap of wat daaraan dink om by ‘n bemagtigingsprojek betrokke te
raak,maar die feit bly staan, daar ismeer as800 kommersiëlegraan-
produsente in dieWes-Kaap en slegs 13 het tot dusver die stap ge-
neemomóf ‘nmentor tewordóf by ‘nbemagtigingsprojek betrokke
te raak.
De Villiers het op 18 September met van hierdie mentors vergader
omhul tebedankvir diebaanbrekerswerkwaarmeehulle indieWes-
Kaap besig is, maar ook omGraan SA se ondersteuning op ‘n hoër
vlak tebied.
Elkeen het die geleentheid gehad om hul visie asook uitdagings te
deel waaruit konstruktiewe planne en idees gespruit het omdaardie
uitdagings aan te spreek. Daar isverder ookoor diedaarstel vanver-
skeie bemagtigingsmodelle besin om aan produsente wat belang-
stel,maar nogonseker isoor hoehierdie tipedingewerk, dienodige
inligting enopsies te verskaf.
Die passie, trots en geloof waarmee hierdie mentors praat oor die
persone aanwie hulle hul vrywillige ondersteuning bied, is tasbaar
en bemoedig almal met wie hulle in aanraking kom. Ons hoop dat
die getal persone wat bereid is om hierdie manne se visie te deel,
oor die volgende twee jaar sal verdubbel. Vir enigenavrae inhierdie
verband, kontak gerusGraanSA sePaarl-kantoor by 012 816 8057.
‘nMegaweek om op trots tewees
Met ‘nbesige tyd agter die rugby dieAgri MegaWeek, het GraanSA
op Vrydag, 19 September, die grondhervormingsdebat as gaste by-
gewoon. Verder het die son deur diewolke begin breek en groot be-
lofte ingehouvir die laaste, enmeer informeledag,wat souvolg.
‘n Suksesvolle, leersame en interaktiewe Megaweek 2014 is in
die sakkie en ons sien uit om al ons lede weer in 2015 terug te
verwelkom!
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...100
Powered by FlippingBook