SA Graan November 2014 - page 11

gestaarword,wel noubelangriks is,maar vironskinderswat eendag
dieplasemoet oorneem, is dit selfs belangriker.
Die debat, gelei deur De Villiers, kon nie vir ‘n meer geskikte fasi-
liteerder gevra het nie, met sy deeglike begrip van die graanbedryf.
Ná die bekendstelling van die eerste spreker, mnr Tjaart Kruger, is
daar koring gesels. Kruger het uitgebrei oor die maalbedryf, die
aandeel vanPremier Foods indiekoringbedryf, die invoer vankoring
en die kwaliteite van Suid-Afrikaanse koring sowel as die probleme
in veral die koringbedryf.
Daar is verder melding gemaak van die dalende hektare koringaan-
plantings in die binneland (Vrystaat) en dat die teling van nuwe kul-
tivars ‘n bekommernis is. Hy het in sy slotwoord genoem dat indien
nuwemeulensvir koringopgerigmoetword, dit lonend salweesom
dit nabydiehawens op te rigwaar koring tans ingevoerword.
Dievolgende spreker,mnr Thinus vanSchoor vanSABMaltings, het
die gehoor vanSAB se voorneme om in die toekoms slegs plaaslike
gars te vermout, verseker (indiendiebeskikbarehoeveelhede aan al
die voorgestelde vereistes voldoen).
Groot opgewondenheid heers ook oor die teling van veral die nuwe
kultivarswat reeds indiebedryf isenpuik resultate lewer. ‘nVerdere
bewys van SAB se verbintenis tot die bedryf, was sy bereidwillig-
heid om tydens die 2012-seisoen, produsente by te staan deur ‘n
oorgrote meerderheid van reënbeskadigde gars (tydens oestyd),
wel in te neem vir vermouting – wat dui op SAB se oogmerk om by
tedra tot die sukses vandiebedryf.
Die laaste spreker,mnr KellieBecker vanSOILL, het ‘n insiggewende
praatjiegelewer oor die toekoms vandie kanolabedryf. Die aanplan-
tings, wat veral in die laaste twee jaar dramaties toegeneem het,
kan veral toegeskryf word aan beter kultivars, beter bewerkingsme-
todes en veral diegunstigepryse van kanola.
Hy het lede verder gerusgestel dat SOILL kans sien vir die hoeveel-
heid kanolawat vanjaar beskikbaar gaanwees volgens die skattings
en ook sy dank teenoor die landboubesighede uitgespreek wat ge-
helphetmetmeer opbergingsgeriewe vir kanola.
Na afloop van die formele verrigtinge, het De Villiers die vloer
oopgestel vir vrae en ‘n lewendige interaksie tussen die paneel en
produsente teenwoordig het gevolg. Temas onder bespreking het
ingesluit: Kwaliteit van ingevoerde koring, die vervoerdifferensiaal,
siektes onder kanola, gars se afgeleide prys van B2-koring opSafex
en die goeie kwaliteit van Suid-Afrikaanse koring teenoor die nie-
vergoedingdaarvoor.
Ten spyte van die harde reënbuie wat uitgesak het, was almal te-
vrede met die interaksie van die paneel en antwoorde. Mnr Schalk
Viljoen (produsent vanRiviersonderend) het dieprysontvangvir die
gaswat diebeste vraaggestel het.
Die uiters suksesvolle debat is afgesluit deur mnr Daneel Rossouw
van Nedbank wat almal teenwoordig bedank het vir hul deelname.
Hy het verder Nedbank se betrokkenheid by landbou weer eens
beklemtoon.
Aanbieding vir ontwikkelende
graanprodusente
Ook op Donderdag, 19 September, is daar ‘n insiggewende en in-
teraktiewe program vir ontwikkelende graanprodusente tydens
die Agri Mega Week aangebied in samewerking met die Departe-
ment van Landbou, Bosbou en Visserye. Gassprekers het me Carol
Levindal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye,
mnre Jannie de Villiers, Louw Steytler en Richard Krige (hoofbe-
stuurslid van Graan SA) asookmnr Thys Delport van die Nasionale
Wolkwekersvereniging (NWKV) ingesluit.
9
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10 12,13,14,15,16,17,18,19,20,21,...100
Powered by FlippingBook