SA Graan November 2014 - page 5

AKTUEEL
/
RELEVANT
88
Monsanto tiende vrouedag – ’n verkwikkendeervaring vir elkeboervrou
89 Politiekeontleding:
Voorstel oor grondhervormingonversoenbaar
strydigmet NOP?
90
SAGrain
/Sasol Nitro fotokompetisie: Tik-tok – tyd raakmin!
92
Goeiearbeidspraktykeen -verhoudinge indie kollig
– Boontjieskraal Landgoed (Deel 1)
RUBRIEKE
/
FEATURES
1
Voorpunt
4
Graan SA Standpunt:
Padvinders
5
Grain SA Point of View:
Trailblazers
5
Uit dieWoord
7
Omdiewaarheid te sê...
7
Opdiekantlyn
93 Kreatiwiteitmet David:
Dink uit dieboks –Deel 2
95 Wiele vir dieplaas:
Ford Transit-vragdraerreeks tot 2-tonner vergroot
96 E-posseaanGrootneef:
Watter water?
DieGraanprodusent vandie Jaar-toekenning
(waarvanSyngentadiehoofborg is) is in
Oktober vanjaar oorhandig.
Foto: HelenusKruger
Acknowledgement is herebygiven to theMaizeTrust for its
financial contribution towards thedistributionof thismagazine.
•Diemenings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig diemening
vanGraanSAnie.
The opinions expressed by contributors are their own.
They donot necessarily express the opinionof GrainSA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feitekanbevat oor kommersiëleprodukte.
“Advertorials” are paid articles; while “product informa-
tion” articlesmay contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
opOuteursregNr. 98 van1978enenigewysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAANSA, POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
BESTURENDEREDAKTEUR:
Johan Loxton
Tel: 08600 47246• Faks: 086 509 7276
E-pos:
SUBSKRIPSIEENVERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
MarinaKleynhans
Tel: 08600 47246• Faks: 086 509 7281
E-pos:
REDAKSIE
REDAKTEUR:
EstiedeVilliers
Tel: 013 752 5731•Sel: 083 490 9449
Faks: 086 275 4157
E-pos:
SAGRAAN/GRAIN
TEGNIESEREDAKTEUR:
JohanSmit
Tel: 018 468 2716• Faks: 018 468 7782
Sel: 082 553 7806
E-pos:
REDAKSIONELEASSISTENT:
ElmienBosch
Tel: 018 468 2716•E-pos:
BLADUITLEGENREPRODUKSIE:
AshleyErasmus en
JessemeRoss, Infoworks
Tel: 018 468 2716•
E-pos:
DRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBEADVERTISING –Kaapstad
Jurgen vanOnselen
Tel/faks: 021 976 4482•Sel: 082 417 3874
E-pos:
KOLBEADVERTISING –Kaapstad
Johan vanOnselen
Tel: 022 451 2773
GRAANSAHOOFKANTOOR
BlokC, Alenti OfficePark
Witheritestraat 457
DieWilgers
Pretoria
0041
Tel: 08600 47246
Faks: 012 807 3166
BesoekGraanSAopdieweb:
3
Voorblad
/
Cover
AKTUEEL
d
it het einde Augustus by monde van die ANC se
sekretaris-generaal, mnr Gwede Mantashe, duidelik
geword dat die opsie in terme waarvan produsente
50% eienaarskap aan plaaswerkers moet afstaan, nie
in die kru vorm soos deur die Minister van Landelike
Ontwikkeling, mnr Gugile Nkwinti, voorsien was, afge-
forseergaanwordnie.
Nkwinti se voorstel was waarskynlik nooit op enige beleidskomitee
van die regerende party of die staat voorgelê nie en is onver-
soenbaar strydig met die veronderstellings van die Nasionale
Ontwikkelingsplan (NOP). Dit is waarskynlik ook so dat die regering
nog nie dieNOP behoorlik aan dieANC of enige van die ander twee
lede vandie alliansie kon verkoopnie.
Cosatu weier steeds volstrek om die NOP by Nedlac te bespreek.
Di
gevolg is dat die Plan waarskynlik in bepaalde sektore van die
state soos dié van Suid-Afrika doen, maar ook omdat grond ‘n be-
langrike konsolidasie-fenomeenbinnediepartygewordhet.
Terwyl daar twyfel is of grondhervormingwerklik die kapasiteit het
om populisties te mobiliseer, is daar goeie rede om te glo dat dit
effektief as ‘n bindingsmeganisme in ‘n egotistiese patronaatstelsel
werk. Grondhervorming is ‘n elite projek, nie ‘n dinamika om die
peasantry
tot konsensus tebringnie.
Wat georganiseerde en kommersiële landbou betref, is die opsies
nie noodwendig legio nie. Indien ons by gebrek aan konsensus nie
die ruimte kan vind om ‘n alternatief te beding nie, moet ons dalk
inkoop op die mees pragmatiese alternatief en dan ons beperkte
bedingingsmag gebruik om bepaalde dimensies van daardie
alternatief teplooi totons voordeel.
Die NOP bevestig privaat besit van grond. Jy bly die eienaar van
l
Di
20%grondwat vir die doel van hervorming ingekoop
‘‘”•–‡Ž ‘‘”‰”‘†Š‡”˜‘”‹‰‘˜‡”•‘‡„ƒƒ” •–”›†‹‰‡–
ǫ
PIETCROUCAMP,
politieke ontleder
POLITIEKE
ont leding
POLITIEKE ONTLEDING
89
1,2,3,4 6,7,8,9,10,11,12,13,14,15,...100
Powered by FlippingBook