SA Graan November 2014 - page 10

WILLEMVOOGT,
bestuurder: FinansiëleDienste enBemarking, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
GraanSAbydieAgriMegaWeek2014
v
anaf Woensdag, 17, tot Saterdag, 20 September vanjaar,
is die 22ste Agri Mega Week te Mega Park op Bredas-
dorp aangebied. Die Graan SA-ledetent het weer eens ‘n
veilige hawe aan lede gebied teen dieWes-Kaapse wind
en reën tydens die ekspo endie stomende koffiewas be-
slis hier ‘n treffer.
Die ledetent was bo en behalwe ‘n gewilde bymekaarkomplek vir
lede, afgevaardigdes, rolspelers, plaaswerkersenowerhede, ookdie
middelpunt van aktiwiteitewat Graan SA vir sy invorderingsagente,
ontwikkelende graanprodusente en lede vandie pers aangebiedhet
met verskeieonderhoudeenwerksessies gelei deur dieuitvoerende
hoofbestuurder,mnr JanniedeVilliers.
Invorderingsagentevergadering
Graan SA in dieWes- en Suid-Kaap het die geleentheid gebruik om
met al die invorderingsagente wat in die gebied betrokke is, te ver-
gader. Dieopkomswaswonderlik enmet almal teenwoordig, is daar
veral gepoogom verhoudinge teboumet dieheffingspersoneel wat
fisies diewerk doen.
Tydens syverwelkomingstoespraak, hetDeVilliersdie invorderings-
agente bedank vir hul dienste en toegewydheid aan Graan SA en
weer klem gelê op Graan SA se afhanklikheid van die heffingsin-
komsteomoptimaal te kan funksioneer volgensdieverwagtingevan
die sektor.
Mnr ToitWessels (ledebemarker: Kaapprovinsie) het vervolgens uit-
gebrei oordie toepassingvandieheffingsinkomsteasookdieproses
van invorderings. Verder is die suksesverhalemet die invorderings-
proses bespreek en vandieprobleemgevalleuitgelig.
Geleentheid vir interaksie tussen die agente en Graan SA-perso-
neel het bygedra om enige onduidelikhede uit te klaar. Graan SA se
voorsitter,mnr LouwSteytler, het tydensdie afsluiting almal bedank
vir die samewerking sowel as die uitstekende dienswat in die Kaap
gelewer word en duidelik sigbaar is in die hoë invorderingspersen-
tasie vir dieprovinsie.
Hy het afgesluitmet die versekeringdat GraanSA sal voortgaanom
sake soosgrondhervorming, kultivars en insettewat styg, teprioriti-
seer enom ledebelang voortdurend eerste te stel.
GraanSA/Nedbank-landboudebat
‘n Eerste by die Megaweek, was die aanbieding van ‘n graandebat
deur Graan SA in samewerkingmet Nedbank, gehou in die oudito-
rium op Donderdag, 18 September. Die tema:
Die toekoms van die
koring-, gars- en kanolabedrywe uit die oogpunt van die koper
, is
ondersteun deur topgehalte sprekers, insluitendmnre Tjaart Kruger
van Premier Foods, Thinus van Schoor van SAB Maltings en
KellieBecker vanSOILL.
Ná diegepasteopeningdeurmnr PietieUys en ‘n inspirerende stuk-
kie rakende die graanbedryf, het Steytler die 165 gaste verwelkom
en gesê “Graan SA sal altyd betrokke wees by u bedrywe omdat
voedselsekerheid die belangrikste item op die tafel moet wees,” en
verder het hy die versekering gegee van Graan SA se volgehoue
ondersteuning aan die bedryf, omdat die kwessies wat in die gesig
TOITWESSELS, LIANASTROEBEL
en
ALZENAGOMES,
almal vanGraan SA
1: DieGraanSA-ledetent by vanjaar seAgriMegaWeek.
2: ToitWessels spreek invorderingsagente toe tydens die vergaderingbydieAgriMegaWeek.
3: JanniedeVilliers ingesprekmet vandie invorderingsagentena afloop vandie vergadering.
November 2014
8
1
2
3
1,2,3,4,5,6,7,8,9 11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,...100
Powered by FlippingBook