SA Graan Junie 2014 - page 11

WILLEMVOOGT,
bestuurder: FinansiëleDienste enBemarking, Graan SA
LIANASTROEBEL,
ontwikkelingskoördineerder, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
GraanSAgholf viermanskap
wordaswennersgekroon
l
and Bank het op 29Maart vanjaar hul tweede jaarlikse gholf-
dag by die Citrusdal Gholfklub in die Wes-Kaap, aangebied.
Land Bank se doel met hierdie dag is hoofsaaklik om kwaliteit
tydsaammet hul kliënteenbedryfsrolspelers tespandeer,wat
produsente, kommoditeitsorganisasies, ouditeure, prokureurs
asook produsente-unies insluit.
Mnr NokoMasipa, hoofbestuurder van Land Bank in dieWes-Kaap,
sêdit is LandBank semanier om aandieprodusenteen rolspelers in
dieWes-Kaapse landboubedryf terug te gee. “Ons voel dit is nodig
om produsente en rolspelers ‘n breuk te gee. Dit is ‘n dagwaar ons
besigheid by die kantoor los, onsself geniet en ontspan. Ons maak
ook gebruik van die geleentheid om rolspelers op hierdie wyse te
bedank vir hul aandeel in die vooruitgang van die industrie,” het hy
gesê. GraanSA is ook nahierdie spesialedag toeuitgenooi enhet ‘n
vier-bal ingeskryfwat bestaanhet uitmnreToitWessels (ledebemar-
ker: Kaapprovinsie, Graan SA), André Kirsten (Graan SA-hoofbe-
stuurslid vir Streek 26), Phil Wessels en Alex Versveld, wat albei
genooi is om deel te wees van die Graan SA-viermanskap. Ons is
baie trots om te sê dat hierdie Graan SA-span die eerste plek in die
kompetisie verower het. Veels geluk! Land Bank het die vier manne
uitgenooi omhul titel volgende jaar te komverdedig.Masipahet ook
bekend gemaak dat Land Bank beplan om in die toekoms fondse uit
hierdie geleentheid te genereer om aan liefdadigheidsprogramme in
landbougemeenskappe te skenk.
A09756/SAG
Dis mos die
keuse
!
DEKALB
®
–Dismosmielies!
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte iswelkomomons kliëntedienslyn te skakel by011790-8200of stuur ’ne-posaan:
.
DEKALB
®
enMonsanto is geregistreerde handelsname vanMonsantoTechnology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Groei jouwins natuurlikmet
DEKALB
®
mielies!
Hoë opbrengspotensiaal
Stabiliteit
Goeie staanvermoë
Besproeiing
Uiters geskik vir
besproeiingsgebiede
Nuut
DKC61-94BR
®
DKC62-80BRG
EN
DKC64
-
78BRGEN
DKC62-84R
DKC61-90
Craig Harrison (Land Bank), Toit Wessels (Graan SA), André Kirsten
(GraanSA-hoofbestuurslid vir Streek 26), PhilWessels enAlexVersveld
(wat ook die gholfdag saammet die Graan SA-mannemeegemaak het)
asookNokoMasipa (LandBank).
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10 12,13,14,15,16,17,18,19,20,21,...84
Powered by FlippingBook