SA Graan Julie 2014 - page 77

AKTIEWE
BESTANDDEEL
FORMULERING
GEWASSE
WAARVOOR
GEREGISTREER
TYDVAN
TOEDIENING
WEERSTAND-
STATUS
MEGANISME
VANWERKING-
GROEP
Simazine
500gramper liter
Kanola en lupiene
Voor-opkoms vanonkruid. Dien toe
direk na-plant en slegs op triasien-
bestande (TT) kanolakultivars
Nee
C1
Simazine/terbuthyla-
zine
213/287gramper liter Kanola
Voor-opkoms in tenkmengselmet
metazachlor – slegs op triasienbe-
stande (TT) kanolakultivars
Nee
C1
Simazine/terbuthyla-
zine
450/450gramper
kilogram
Kanola
Voor-opkoms in tenkmengselmet
metazachlor – slegs op triasienbe-
stande (TT) kanolakultivars
Nee
C1
Sulfosulfuron
750gramper kilo-
gram
Koring
Na-opkoms. Dien toeop aktief
groeiendegrasse
Ja
B
Tepraloxydim
50gramper liter
Kanola
Na-opkoms. Dien toeop aktief
groeiendegrasse
Ja
A
Tralkoxydim
100gramper liter
Gars en koring
Na-opkoms – dien toe indie twee-
tot vierblaar-stadium
Ja
A
Triallate
480gramper liter
Koring
Voor-opkoms
Nee
N
Triasulfuron
750gramper kilo-
gram
Gars, hawer en koring
Voor-opkoms – slegs onderdrukking Moontlik B
Daar is ook ‘n paar onkruiddoders en toepassings bygevoeg wat
geregistreer is nadat die gids gepubliseer is asook sommige nie-
selektiewe onkruiddoderswat nie spesifiseerwatter onkruidspesies
beheer word nie, maar wat wel effektief teenwildehawer is as daar
nieweerstand is nie.
Dit is noodsaaklik dat produsente en/of chemiese vervaardigings-
en bemarkingsmaatskappye probeer vasstel wat die weerstand-
status van wildehawer in ‘n land is voordat onkruiddoders daarop
toegedien word. Indien daar nie weerstand teen ‘n spesifieke
onkruiddoder is nie, moet sorg gedra word dat die onkruiddoder
onder goeie spuittoestandeendie korrektedosis toegedienwordop
onkruidwat niegroter as die vierblaar-stadium is nie.
Tehoëen te laedosisse veroorsaak hoë seleksiedruk vir teikensetel-
en nie-teikensetelweerstand onderskeidelik. Wissel ook die gebruik
van ‘n effektiewe onkruiddoder so gereeld asmoontlik afmet ander
onkruiddoders met ‘n ander werkswyse (met ander woorde in ‘n
anderwerkswyse-groep).
InTabel 1wordaangedui teenwatteronkruiddoderswatgeregistreer
is vir beheer vanwildehawer, daar alreeds bewese of vermoedelike
weerstandwaargeneem is. Alhoewelweerstand teenonkruiddoders
inwildehawer nie op so ‘n groot skaal voorkom as in raaigras nie, is
daar togookbaiegevallevanweerstandaangetekenenwaargeneem.
Dit is egter makliker om weerstand in wildehawer te beheer veral
as dit in die vroeë stadium waargeneem kan word. Omdat wilde-
hawer selfbestuiwend is, sal ‘n weerstandbiedende plant se weer-
standsgenenet deurmiddel van saadoorgedrawordendit komdus
kol-kol op ‘n landvoorwaar dieweerstandbiedendemoederplant die
vorige jaar gestaanhet. Indiendiewildehawerplante opgespoor kan
word voordat die saad ryp word en uitgestort word, kan die kolle
plantemaklik met die hand uitgetrek word of met ‘n nie-selektiewe
onkruiddoder lokaal doodgespuit word.
Alternatiewe beheer
Dit isuitersnoodsaaklikdatdaarnienetopchemiesebeheermetodes
staatgemaak word om wildehawer te beheer nie. Bewerking van
landeomwildehawersaadpopulasies teverminder, isnie soeffektief
soosvir raaigrasnieasgevolgvandiegroot sadewatvan redelikdiep
af kan vestig. Omdat die sade ‘n relatiewe lang lewensverwagting
het vergeleke met raaigras, is dit moontlik dat rustende sade wat
voorheenondergeploeg is, weer boontoegeploeg kanword.
In ‘n land wat swaar met weerstandbiedende wildehawer besmet
is, kan die populasies net so effektief verminder word deur in ‘n
seisoen groen- of bruinbemesting in te werk of hooi te maak met
mak hawer of enige ander geskikte hooigewas. In ‘nweidingsrotasie
kan daar ook van aarspuitwei (
pasture topping
) gebruik gemaak
word. Vir meer metodes omweerstand te bestuur, word verwys na
die pamflet
Volhoubare gewasproduksie in die teenwoordigheid
van onkruiddoderweerstand
wat by enige van die chemiese vervaar-
digings- of bemarkingsmaatskappyebeskikbaar behoort tewees.
Bedankings en verwysings
Die volgendepersonehet die artikel krities deurgelees en voorstelle
ter verbetering gemaak waar nodig: Prof Andy Cairns (Universiteit
van Stellenbosch), dr Erik Eksteen (Syngenta), mnr Org Lotter
(Bayer CropScience), mnr Jim McDermott (Du Pont), mnr Hannes
Schoeman (Monsanto),mnr FrikPotgieter (Nulandis) enmnrDirkvan
Eeden (Terason).
Die lys van geregistreerde onkruiddoders is verkry vanuit die
publikasie:
AGuide to thechemical control ofweeds inSouthAfrica:
ACropLifeSouthAfricaCompendium
.Bestel by
info@cropsolutions.
co.za
of 011 079 4199.
Inligting is ook verkry vanuit die boek
Onkruide in gewasse en
tuine in Suidelike Afrika
en is beskikbaar by die LNR-Instituut vir
Graangewasse, Privaat sak X1251, Potchefstroom, 2520. Kontak
Mary James by 018 299 6253of
.
Dieboek
Probleemplante en indringeronkruide vanSuid-Afrika
deur
Clive Bromilow, is ook geraadpleeg en is beskikbaar by diemeeste
boekhandelaars of raadpleeg die webtuiste van die uitgewers by
.
Diepamflet
Volhoubaregewasproduksie indie teenwoordigheid van
onkruiddoderweerstand
(in PDF-formaat) kan van die outeur van
hierdie artikel verkry word by
.
Dit is ook (in Engels)
beskikbaar op die CropLife SA webtuiste (
.
co.za/Portals/13/Croplife_Documents/Sustainable%20crop%20
production%20in%20the%20presence%20of%20herbicide%20
resistance.pdf
).
TABEL 1: ONKRUIDDODERSGEREGISTREERVIRDIEBEHEERVANWILDEHAWER (VERVOLG).
75
July2014
1...,67,68,69,70,71,72,73,74,75,76 78,79,80,81,82,83,84,85,86,87,...100
Powered by FlippingBook