SA Graan Julie 2014 - page 71

Eersteklas
kundigheid
verseker
groei in jou
besigheid.
Besproeiingsbastersvirdie top resultate.
PANNAR sepraktieseboerderyoplossings is ’n
koste-effektiewebestuursinset.DieYIELDBOOST
swam-en insekdoderspuitprogrammegee
gemoedsrusengoeie risikobestuurop ’n
uitgesoektegroep topmieliebasters.
2014/MAIZE/A/05A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Sekere saadlottewordmetmiddelsbehandel wat ‘nverskil aandie
prysmaak.
Beding vir kortingswaarmoontlik.
Ten laaste, kontak saadmaatskappye en hul verteenwoordigers
vir meer volledige besonderhede rakende pryse en verskillende
verpakkings.
Behandeling van saad
Saadmaatskappye staan nie in vir die kwaliteit van saad indien
saadbehandeling nie gedoen word deur die saadmaatskappy self of
deur ‘ngeregistreerdechemieseverskafferwat toerustingenprosesse
gebruik wat ISO-geakkrediteer is nie. In die geval waar ‘n chemiese
verskaffer die behandeling doen, moet hy kan verseker dat die
behandeling nie die kieming beïnvloed nie. Die chemiese middel wat
gebruik wordmoet ook onder Wet 36 van 1947 geregistreer wees en
verkieslikdeurdiesaadmaatskappyvirdiespesifiekekultivaraanbeveel
word. Rhizobium-behandeling is uitgesluit.
Dit word dus aanbeveel dat produsente wat nie saad aankoop wat
reeds behandel is nie endit laterwil laat behandel, dit in samewerking
met die saadmaatskappymoet doen.
Riglyne vir die aanplant vanBt-mielies
Met die aankoop van Bt-saad word ‘n tegnologie-ooreenkoms
onderteken, waarin ‘n produsent onderneem dat die saad volgens
voorgeskrewe riglyne aangeplant sal word. Een van die belangrikste
riglyne sluit die plant van ‘n toevlugsarea in. Daar is twee opsies
wat gevolg kan word: Óf ‘n 5%-aanplanting van nie-Bt-saad waar
stronkboorders nie chemies beheermagword nie, óf ‘n 20%-aanplan-
ting van nie-Bt-saad waar die chemiese beheer van stronkboorders
wel toegepas kanword.
Indien die 5%-opsie uitgeoefen word, moet elke 100 ha mielies
aangeplant, uit 5 ha nie-Bt-mielies en 95 ha Bt-mielies bestaan. Sou
die 20%-opsieuitgeoefenword,moet elke 100hamielies dus uit 20ha
nie-Bt-mielies en 80 ha Bt-mielies bestaan. Bykomend tot die vereiste
persentasie nie-Bt-mielies, is daar ook spesifieke maatreëls wat geld
by die aanplanting van ‘n toevlugsarea. Toevlugsareas moet onder
meer so geposisioneer word dat Bt-mielies nie verder as 400m vanaf
‘n toevlugsarea aangeplant word nie, ten minste twee buitegrense
van die Bt-aanplanting gedek word, dit mag nie uit minder as ses rye
bestaannie en toevlugsplantemagnie tussenBt-plante geposisioneer
wees nie.
Mielies wat in die toevlugsarea geplant word moet ook dieselfde
groeitempo as die Bt-mielies hê en moet binne sewe dae ná mekaar
geplant word.
69
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,61,62,63,64,65,66,67,68,69,70 72,73,74,75,76,77,78,79,80,81,...100
Powered by FlippingBook