

86
Jaarverslag 2018
annual report 2018
seisoen se 105 000 ton. Die gemiddelde opbrengs vir die 2017/2018-sei-
soen was 1,11 t/ha gemeet teen die vorige seisoen se 1,54 t/ha en die
tien jaar gemiddelde opbrengs van 1,34 t/ha. Die weersomstandighede
in die Wes-Kaap, waar al die kanola geproduseer word, was vir die
grootste gedeelte van die produksieseisoen ongunstig as gevolg van
droë toestande wat daar voorgekom het. Dit het die produksie vir die sei-
soen onder druk geplaas, wat duidelik in die laer gemiddelde opbrengs
wat in die seisoen verkry is, gesien kan word.
Nasionale Oesskattingskomitee
Die NOK het hulself deur die jare as geloofwaardig bewys deur deur-
lopend geloofwaardige en akkurate skattings te maak. Die NOK skat die
produksie per provinsie vir die verskillende gewasse, maar maak ook die
opbrengste van mielies per landdrosdistrik bekend vir drie hoofmieliepro-
duserende provinsies in die land, naamlik die Vrystaat, Mpumalanga en
die Noordwes Provinsie. Die komitee skat die gemiddelde opbrengste
net op ’n provinsiale basis en dié wat bekend gemaak word op ’n land-
drosdistrikbasis word vanaf ’n steekproef, wat deur die Departement
Landbou, Bosbou en Visserye gedoen word, verkry.
Tabel 1
,
Tabel 2
en
Tabel 3
toon die gemiddelde opbrengs per landdrosdistrik vir die Vrystaat,
Mpumalanga en Noordwes onderskeidelik. Die opbrengste word vergelyk
met die vorige seisoen se opbrengste.
Uit Tabel 1 is dit duidelik dat die opbrengste wat gedurende die
2017/2018-seisoen in die Vrystaat verkry is, in meeste gedeeltes van
die provinsie laer as die vorige seisoen se opbrengste was. Die vorige
seisoen was ’n absolute rekordproduksiejaar, met uitsonderlike gemid-
delde opbrengste wat vir die seisoen gerapporteer is. Daar is egter
sommige gedeeltes in die Vrystaat, soos Wesselsbron, Hoopstad,
Frankfort en Odendaalsrus, waar die gemiddelde opbrengs gedurende
die 2017/2018-seisoen wel hoër as dié vir die 2016/2017-seisoen was.
Die gemiddelde mielie-opbrengs vir die Vrystaat is op 5,21 t/ha geskat.
In Mpumalanga (Tabel 2) was die gemiddelde opbrengs ook
vir meeste van die areas gedurende die 2017/2018-seisoen laer as
gedurende die 2016/2017-seisoen. Die streke in Mpumalanga waar
die gemiddelde opbrengs vir die seisoen wel hoër was as dié van
die vorige seisoen is Lydenburg, Belfast, Middelburg en Hoëveldrif.
Die gemiddelde opbrengs vir Mpumalanga gedurende die 2017/2018-
seisoen is 6 t/ha.
season. The average yield for the 2017/2018 season was estimated
at 1,11 t/ha, compared to 1,54 t/ha for the previous season, and
the ten-year average yield of 1,34 t/ha. The weather conditions
in the Western Cape, where all the canola is produced, were
unfavourable during the biggest part of the production season due to
the drought conditions. This placed the production for the season
under pressure, which can be seen clearly from the average yield
obtained in the season.
National Crop Estimates Committee
The CEC has constantly proven itself to be credible over
the years by making credible and accurate estimates. The CEC
estimates the production per province for the different crops, but
also announces the yield of maize per magisterial district for the
three main maize-producing provinces of South Africa, namely
the Free State, Mpumalanga and North West. The committee
estimates the average yields only on a provincial basis and those
that are released on the basis of magisterial district are obtained
from a sample done by the Department of Agriculture, Forestry and
Fisheries.
Table 1
,
Table 2
and
Table 3
show the average yield
per magisterial district for the Free State, Mpumalanga and North
West respectively. The yields are compared to those for the
previous season.
From Table 1 it is clear that the yields obtained in the Free State
during the 2017/2018 season were lower than those for the previous
season in most parts of the province. The previous season was an
absolute record production season, with exceptional average yields
reported for the season. However, there are some parts of the Free
State, like Wesselsbron, Hoopstad, Frankfort and Odendaalsrus,
where the average yield during the 2017/2018 season was in fact
higher than for the 2016/2017 season. The average maize yield for
the Free State was estimated at 5,21 t/ha.
In Mpumalanga (Table 2) the average yield for most of the areas
was also lower in the 2017/2018 season than in the 2016/2017
season. The regions in Mpumalanga where the average yield for
the season was higher than that for the previous season were
Lydenburg, Belfast, Middelburg and Hoëveldrif. The average
yield for Mpumalanga during the 2017/2018 season was 6 t/ha.
2,5
2
1,5
1
0,5
0
t/ha
Canola area planted, production and yield
Kanola-oppervlakte geplant, produksie en opbrengs
* Preliminary/Voorlopig
1998/1999
1999/2000
2000/2001
2001/2002
2002/2003
2003/2004
2004/2005
2005/2006
2006/2007
2007/2008
2008/2009
2009/2010
2010/2011
2011/2012
2012/2013
2013/2014
2014/2015
2015/2016
2016/2017
2017/2018*
Area
Oppervlakte
Production
Produksie
Yield
Opbrengs
Linear (Area)
Linieêr (Oppervlakte)
Linear (Yield)
Linieêr (Opbrengs)
11
’000 ton
or/of ha
Production years
●
Produksiejare
160
140
120
100
80
60
40
20
0