Previous Page  84 / 143 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 84 / 143 Next Page
Page Background

82

Jaarverslag 2018

annual report 2018

2000/2001-seisoen. Dit is duidelik dat die aanplantings, sowel as die

produksie van grondbone, die afgelope paar jaar onder druk gekom het

en dat dit ’n duidelike afwaartse tendens toon. Bydraende faktore tot

hierdie afname is stygende arbeidskoste, die prysverhouding tussen

grondbone en mielies asook die hoë kapitaalkoste verbonde aan die

meganisering van grondboonverbouing. Die totale oppervlakte van

56 300 hektaar, wat gedurende die 2017/2018-seisoen aangeplant is,

is slegs 300 hektaar meer as die vorige seisoen se oppervlakte van

56 000 ha aangeplant. Die totale produksie vir die seisoen was aan-

sienlik laer as die vorige seisoen se produksie en oor die algemeen was

dit ’n uiters uitdagende jaar vir grondboonproduksie. Daar was hierdie

seisoen ook heelwat uitdagings in terme van kwaliteit met die plaaslike

oes. Die totale produksie van 53 750 ton vir die seisoen is 42% laer as

die vorige seisoen se produksie. Die gemiddelde opbrengs van 0,95 t/ha

vir die seisoen is ook aansienlik laer as die vorige seisoen se gemid-

delde opbrengs van 1,64 t/ha.

Sojabone

Suid-Afrika se sojaboonproduksie het gedurende die 2017/2018-pro­

duksieseisoen weer ’n nuwe rekordvlak bereik – beide in terme van

die oppervlakte aangeplant en produksie vir die seisoen. Die totale

oppervlakte van 787 200 hektaar, wat gedurende die 2017/2018-sei-

soen aangeplant is, is ongeveer 37% meer as die vorige seisoen se

oppervlakte aangeplant. Die totale produksie van 1,551 miljoen ton is ’n

nuwe rekord. Dit het die vorige seisoen se rekord met 18% getroef. Die

gemiddelde opbrengs vir die seisoen is volgens die NOK se finale produk­

sieskatting 1,97 t/ha. Alhoewel dit laer as verlede seisoen se opbrengs

is, is dit steeds, naas verlede seisoen se rekordopbrengs van 2,29 t/ha

en die 2008/2009-seisoen se 2,17 t/ha, die derde hoogste gemiddelde

opbrengs wat nóg in Suid-Afrika verkry is.

Grafiek 7

toon die totale op-

pervlakte aangeplant, produksie en gemiddelde opbrengs van sojabone

sedert die 1990/1991-seisoen.

Droëbone

Die droëboonaanplantings vir die 2017/2018-seisoen was 53 360

hektaar, wat ’n toename van 18% in die oppervlakte aangeplant, gemeet

teen dié van die 2016/2017-seisoen, verteenwoordig. Die produksie vir

die seisoen was volgens die NOK se finale skatting van somergrane

69 360 ton. Dit het met ongeveer 1,2% vanaf die vorige seisoen se

of groundnuts has come under pressure over the past few years

and that it is demonstrating a significant downward trend. Factors

contributing to this decline are increasing labour costs, the price

ratio between groundnuts and maize, and the high capital costs of

mechanising groundnut cultivation. The total area of 56 300 hectares

planted during the 2017/2018 season was only 300 hectares more

than the previous season’s area of 56 000 hectares planted. The

total production for the season was considerably lower than the

previous seasons’ production, and in general it was an extremely

challenging year for groundnut production. This season also faced

considerable challenges in terms of the quality of the local crop. The

total production of 53 750 tons for the season was 42% lower than

the previous season’s production. The average yield of 0,95 t/ha for

the season was also considerably lower than the previous season’s

average yield of 1,64 t/ha.

Soybeans

South Africa’s soybean production achieved a new record level

again during the 2017/2018 production season – both in terms of

the area planted and production for the season. The total area

of 787 200 hectares planted during the 2017/2018 season was

approximately 37% more than the previous season’s area planted.

The total production of 1,551 million tons was a new record. It

topped the previous season’s record by 18%. According to the

CEC’s final crop estimate, the average yield for the season was

1,97 t/ha. Although this was lower than the previous season’s yield,

it was still, after the previous season’s record yield of 2,29 t/ha and

the 2,17 t/ha of the 2008/2009 season, the third highest average

yield ever obtained in South Africa.

Graph 7

shows the total area

planted, production and the average yield of soybeans in South

Africa since the 1990/1991 season.

Dry beans

The dry-bean plantings for the 2017/2018 season were 53 360

hectares, which represents an increase of 18% in the area planted

compared to that of the 2016/2017 season. According to the CEC’s

final estimate of summer grains the production for the season was

69 360 tons. It increased by approximately 1,2% from the previous

season’s 68 525 tons. The average yield of 1,3 t/ha for the season

1,8

1,6

1,4

1,2

1

0,8

0,6

0,4

0,2

0

t/ha

Sunflower seed area planted and production

Sonneblomsaadoppervlakte geplant en produksie

* Preliminary/Voorlopig

1990/1991

1991/1992

1992/1993

1993/1994

1994/1995

1995/1996

1996/1997

1997/1998

1998/1999

1999/2000

2000/2001

2001/2002

2002/2003

2003/2004

2004/2005

2005/2006

2006/2007

2007/2008

2008/2009

2009/2010

2010/2011

2011/2012

2012/2013

2013/2014

2014/2015

2015/2016

2016/2017

2017/2018*

Area

Oppervlakte

Production

Produksie

Yield

Opbrengs

Linear (Area)

Linieêr (Oppervlakte)

5

’000 ton

or/of ha

Production years

Produksiejare

1 200

1 000

800

600

400

200

0