

79
as vir die 2016/2017-seisoen, terwyl die produksie vir beide hierdie
gewasse laer was. Dit maak die impak wat die droë omstandighede op
die gewasse het wat hoofsaaklik in die Wes-Kaap verbou word, duidelik.
Die nuwe wintergraanseisoen blyk egter belowend te wees en die
produksieomstandighede in die Wes-Kaap is ook aansienlik beter as
’n jaar gelede – wat goeie vooruitsigte inhou vir die 2018/2019-seisoen
wat eersdaags begin.
Mielies
Die totale mielie-aanplantings vir die 2017/2018-produksieseisoen
het met ongeveer 310 000 ha (12%) afgeneem vanaf die vorige seisoen
se aanplantings. Die grootste afname in die oppervlakte aangeplant,
was dié van witmielies wat met ongeveer 23% van die vorige seisoen
afgeneem het, terwyl die geelmielie-oppervlakte vir die seisoen met
ongeveer 6% toegeneem het (sien
Grafiek 1
). Die verskil in die aan-
plantings tussen wit- en geelmielies kan grootliks toegeskryf word aan
die prysverskil wat deur die loop van die seisoen tussen hierdie twee
gewasse voorgekom het. Die vorige seisoen se rekordproduksie het
veroorsaak dat die pryse nader aan die uitvoerpariteit begin verhan-
del het en daarom is daar vir die grootste gedeelte van die seisoen ’n
premie van tussen R100/ton en R120/ton bo witmielies vir geelmielies
betaal. Dit het die toename in die geelmielie-aanplantings aangemoedig,
terwyl daar ’n effense afname in aangeplante witmielie-oppervlakte was.
Markoorsig vir die 2017/2018-produksieseisoen
Market overview for the 2017/2018 production season
’000 ha
Total area planted to maize
Totale oppervlakte onder mielies
* Preliminary/Voorlopig
1990/1991
1991/1992
1992/1993
1993/1994
1994/1995
1995/1996
1996/1997
1997/1998
1998/1999
1999/2000
2000/2001
2001/2002
2002/2003
2003/2004
2004/2005
2005/2006
2006/2007
2007/2008
2008/2009
2009/2010
2010/2011
2011/2012
2012/2013
2013/2014
2014/2015
2015/2016
2016/2017
2017/2018*
Production years
●
Produksiejare
White maize
Witmielies
Yellow maize
Geelmielies
1
makes the impact of the dry conditions on the crops cultivated mainly
in the Western Cape very clear. However, the new winter grain season
appears to be promising and the production conditions in the Western
Cape are also considerably better than a year ago – which holds good
prospects for the 2018/2019 season, which starts soon.
Maize
The total maize plantings for the 2017/2018 production season
declined by about 310 000 ha (12%) from the previous season’s
planting. The biggest decrease in the area planted was that for white
maize, which decreased by about 23% since the previous season,
while the yellow-maize area increased by 6% for the season (see
Graph 1
). The difference in the plantings for white and yellow maize
can be largely attributed to the price difference that occurred between
these two crops in the course of the season. The previous season’s
record production caused the prices to start trading closer to export
parity, and that is why a premium of between R100/ton and R120/ton
higher than white maize was paid for yellow maize for the biggest
part of the season. This encouraged the increase in the yellow-maize
plantings, while there was a slight decrease in the area planted with
white maize.
2 300
2 100
1 900
1 700
1 500
1 300
1 100
900
700
500