Table of Contents Table of Contents
Previous Page  29 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 29 / 116 Next Page
Page Background

27

Dr René Uys and Harry van der Merwe received the Grain SA Inspiration Award. With

them are Jannie de Villiers and Ramodisa Monaisa (Vice-chairperson, Grain SA).

Dr René Uys en Harry van der Merwe het die Graan SA Inspirasietoekenning ontvang.

Saam met hulle is Jannie de Villiers en Ramodisa Monaisa (Visevoorsitter, Graan SA).

Guests at the Day of Celebration (left) and Edwin Thulo Mahlatsi (far right), the 2017 New Era Farmer of the Year, with his wife, Othenia and daughter, Doreen.

Gaste tydens die Dag van Feesviering (links) en Edwin Thulo Mahlatsi (heel regs), die Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar 2017, saam met sy vrou, Othenia en dogter, Doreen.

Grain SA/Bayer Potential Commercial Farmer of the Year

Sabatha Ewart Mthethwa, Dannhauser, KwaZulu-Natal

Grain SA Smallholder Farmer of the Year

Mdumiseni Welcome Hadebe, Estcourt, KwaZulu-Natal

Grain SA/Absa/John Deere Financial Subsistence Farmer

of the Year

Mazonya Elijah Dhlamini, Amersfoort, Mpumalanga

Inspiration award

In addition to these awards, Grain SA also used the opportunity to

honour Dr René Uys and Harry van der Merwe, presenters of the Grain

Academy, with the

2019 Grain SA Inspiration Award

. The award was

presented in appreciation of their leadership and establishment of a

platform for young leaders in agriculture to develop their skills and to

share their stories and in the process heal relationships in South Africa.

Other events

In addition to these events, Grain SA further participated in the Senwes

Future Focus, membership golf days and various women in agriculture

initiatives with the provincial agricultural women’s unions.

bygewoon is, bied aan Graan SA die geleentheid om die ontwikkeling,

groei en prestasies van sy ontwikkelende en kommersiële graanpro-

dusente te beloon.

Dag van Feesviering

Die Dag van Feesviering, wat uit vier kategorieë bestaan, vereer

Bestaans-

,

Kleinskaalse

,

Potensiële Kommersiële

en

Nuwe Era

Kommersiële boere

en hulle bydrae tot die land se voedselsekerheid.

Die verskillende kategorieë onderskei vanaf hierdie jaar tussen die

Bestaanskategorie (graanboere wat tot op 3 ha boer), die Kleinskaalse

kategorie (graanboere wat op 3 ha tot 35 ha boer), Potensiële Kommer-

siële boere (graanboere wat op meer as 35 ha boer, maar minder as

250 ton produseer), en Nuwe Era Kommersiële boere (graanboere wat

meer as 250 ton graan produseer).

Graanprodusent van die Jaar

Hierdie gesogte gala-aand vier die room van die land se graanprodu-

seerders, en het die 20ste jaar van die graantoekennings gedenk. Hier-

die toekenningsaand gee erkenning aan graanprodusente wat die basis

van voedselsekerheid in Suid-Afrika vorm en wat, ongeag die probleme

en terugslae, met uitnemendheid boer.

Die finaliste dien ook as uitstekende rolmodelle vir die jonger geslag

produsente, terwyl die beeld van die graanprodusent verbeter word. Die

geleentheid bied verder erkenning aan suksesvolle graanprodusente

wat hulle ondernemings met soveel passie en toewyding bestuur om as

inspirasie vir ander produsente te dien.

Wenners van die 2019-galatoekennings

Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar

Tonie Linde en Willie Beukes van Caledon, Wes-Kaap

Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële

Boer van die Jaar

Andries van der Poll, Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Graan SA/Bayer Potensiële Kommersiële Boer van die Jaar

Sabatha Ewart Mthethwa, Dannhauser, KwaZulu-Natal

Graan SA/Syngenta Kleinskaalse Boer van die Jaar

Mdumiseni Welcome Hadebe, Estcourt, KwaZulu-Natal

Graan SA/Absa/John Deere Financial Bestaansboer van die Jaar

Mazonya Elijah Dhlamini, Amersfoort, Mpumalanga

Inspirasietoekenning

Benewens hierdie toekennings het Graan SA ook die geleentheid

gebruik om dr René Uys en Harry van der Merwe, aanbieders van

die Graanakademie, met die

2019 Graan SA Inspirasietoekenning

te vereer. Die toekenning is gemaak om waardering te toon vir hulle

leierskap en die vestiging van ’n platform vir jong leiers in landbou om

hulle vaardighede te ontwikkel en hulle verhale te deel en in dié proses,

verhoudings in Suid-Afrika te genees.

Ander gebeure

Benewens hierdie geleenthede het Graan SA ook aan die Senwes

Toekomsfokus en ledegholfdae, en saam met die provinsiale vroueland-

bou-unies aan verskeie inisiatiewe van vroue in landbou deelgeneem.