Table of Contents Table of Contents
Previous Page  25 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 25 / 116 Next Page
Page Background

23

gebruik om beter toeganklikheid en groter aktiwiteit van die organisasie

se strategiese fokusareas te verseker.

Persverklarings wat uitgereik is, is ten volle benut, en het tot talle gewone

onderhoude op die druk-, uitsaai- en aanlynplatforms gelei, asook al-

gemene nuusdekking wat op ’n advertensiewaarde-ekwivalent (AVE) van

R94 859 223 gewaardeer word. Die gevolglike syfers is die ekwivalent van

wat ’n organisasie sou betaal het indien ’n advertensie van daardie grootte

of in daardie tydperk geplaas is. Deur mediadekking op hierdie manier te

evalueer en die totaal van die berekeninge te kry, kan ’n waarde geheg

word aan die dekking wat in ’n spesifieke tydperk bereik is.

organisation’s activities. Through engagements with media owners

across all platforms, social, digital and traditional channels were used to

ensure improved accessibility and increased activity of the organisation’s

strategic focus areas.

Press releases issued were fully utilised, resulting in numerous regular

interviews across print, broadcast and online platforms as well as

general news coverage valued at an advertising value equivalent (AVE)

amount of R94 859 223. The resulting numbers are the equivalent of

what an organisation would have paid if it placed and advertisement of

that size or time period. By assessing media coverage in this way, and

aggregating the calculations, a value can be assigned to the coverage

received within a specified time period.

Throughout the reporting period, Grain SA’s media coverage month-

on-month indicate the majority of print, broadcast and online coverage

generated during the months of January 2019, and March 2019 through

to May 2019.

Further, Grain SA’s circulation on all print, broadcast and online news

platforms accumulated to

831 million

, combined over the twelve-month

period with the majority of coverage generated by Grain SA Executives

quoted in the media (

Graph 5

on page 24).

In the local press, Grain SA’s publication word cloud changed dramatically

over the reporting period with a general focus on NAMPO, wheat, food and

agriculture, compared to the previous period’s focus on land. Relevance

of topics relating to South African grain production remain consistent in

the word cloud, indicating a distinct emphasis on topics and discussions

relevant to the organisation’s strategic focus areas.

FIGURE 2 – Grain SA’s advertising value

equivalent spend.

FIGUUR 2 – Graan SA se advertensiewaarde-

ekwivalentbesteding.

DOWN FROM R48 560 321 LAST YEAR

LAER AS DIE R48 560 321

VAN VERLEDE JAAR

UP FROM R20 118 283 LAST YEAR

HOËR AS DIE R20 118 283

VAN VERLEDE JAAR

DOWN FROM R35 250 662 LAST YEAR

LAER AS DIE R35 250 662

VAN VERLEDE JAAR

DOWN FROM R103 929 266 LAST YEAR

LAER AS DIE R103 929 266 VAN VERLEDE JAAR

GRAPH 4 – Month-on-month media coverage.

GRAFIEK 4 – Maand-tot-maand-mediadekking.

October 2018

Oktober 2018

6,72%

April 2019

April 2019

10,30%

5,77%

December 2018

Desember 2018

7,38%

June 2019

Junie 2019

7,98%

February 2019

Februarie 2019

5,59%

August 2019

Augustus 2019

4,99%

November 2018

November 2018

18,57%

May 2019

Mei 2019

10,37%

January 2019

Januarie 2019

4,40%

July 2019

Julie 2019

11,46%

March 2019

Maart 2019

6,47%

September 2019

September 2019

6,47% 6,72%

4,99%

5,77%

10 37%

7,98%

11,46%

10,3%

18,57%

7,38%

4,4%

5,59%

Regdeur die verslagtydperk dui Graan SA se mediadekking van maand

tot maand die meeste van die druk-, uitsaai- en aanlyndekking aan wat

regdeur die maande van Januarie 2019, en Maart 2019 tot Mei 2019

gegenereer is.

Graan SA se geraamde sirkulasie op alle druk-, uitsaai- en aanlyn

nuusplatforms het ’n gekombineerde

831 miljoen

beloop oor die

twaalfmaande-tydperk, met die meeste van die dekking wat gegenereer

is deur Graan SA se uitvoerende beamptes wat in die media aangehaal

is (

Grafiek 5

op bladsy 24).

In die plaaslike pers het Graan SA se publikasiewoordwolk dramaties

verander oor die verslagtydperk, met ’n groot fokus op NAMPO, koring,

voedsel en landbou, vergeleke met die vorige tydperk se fokus op grond.

Die tersaaklikheid van onderwerpe ten opsigte van Suid-Afrikaanse

graanproduksie bly konsekwent in die woordwolk, wat ’n duidelike

klem aandui op onderwerpe en gesprekke wat op die organisasie se

strategiese fokusareas betrekking het.

DRUK- EN UITSAAIMEDIA

Graan SA se algehele mediadekking vir die oorsigtydperk het met

2% toegeneem. Die totale gekombineerde mediadekkingtelling vir die

verslagtydperk het tot 2 826 toegeneem vanaf die vorige jaar se 2 784.

Individuele syfers vir druk-, uitsaai- en aanlynmedia se AVE het ’n

gekombineerde totale AVE-geldwaarde van R94 859 223 miljoen

gehad, met ’n afname van 14% vir gedrukte media, ’n toename van 15%

vir uitsaai- en ’n afname van 14% vir aanlynmedia. Graan SA se AVE

het oor die afgelope verslagtydperk nie beduidend gedaal nie, soos in

Grafiek 7

(op bladsy 24) getoon word.

SOSIALE MEDIA

Graan SA het voortgegaan om sy aanlynplatforms te versterk en het sy

sosialemedia-kommunikasiekanale ten volle benut. Die digitalemedia-

strategie is deurlopend geëvalueer namate die jaar gevorder het, met die