Table of Contents Table of Contents
Previous Page  35 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 35 / 116 Next Page
Page Background

33

OVERVIEW

What you do makes a difference. You have to decide what

kind of difference you want to make.

JANE GOODALL

M

ultiple pressures of political reform, climate variability, popu-

lation growth, food accessibility, economic pressures and

environment sustainability make prioritising agricultural de-

velopment in South Africa necessary. Grain SA’s performance over

20 years has shown we deliver effective support to developing

farmers.

Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko

Didiza, has affirmed that investment in agriculture must play a role in

diversification of our economy and in contributing towards economic

growth. Quoting 2017 World Food Prize laureate, Dr Akinwumi Adesina,

she said in Africa economic diversification and lasting wealth creation

begins with a vibrant agriculture sector.

Grain SA has been an accountable partner to its donors – and farmers

have learned to trust our programme. They know we’re ready to support

them on their journey towards becoming better farmers.

Things that matter

All people must be treated with dignity.

We believe agriculture is a strategic ‘mover’ that unlocks potential

and improves livelihoods.

We believe we can improve livelihood potential and increase

household food security.

We assist farmers who have access to land and the opportunity

to farm.

We actively participate in the transformation of the sector.

We provide constructive guidance and teach best practices.

Things we do

We care.

We transfer knowledge.

We facilitate inclusion of developing farmers.

We are driven by passion and work with dedication.

We travel on remote country tracks to meet farmers where they live

and work.

We learn about each unique environment, identify strengths,

opportunities, weaknesses and challenges and find ways to uplift

and empower farmers.

We implement projects aimed at equipping farmers with knowledge

and skills.

We assist farmers to mitigate risks and grow their enterprises.

While we cannot address all sectoral needs, we do make a difference.

OORSIG

What you do makes a difference. You have to decide what

kind of difference you want to make.

JANE GOODALL

D

ie druk van politieke hervorming, klimaatveranderlikheid, be-

volkingsgroei, voedseltoeganklikheid, ekonomiese druk en

omgewingsvolhoubaarheid maak dit noodsaaklik om landbou-

ontwikkeling in Suid-Afrika as prioriteit te stel. Graan SA se prestasie

oor 20 jaar het getoon dat ons doeltreffende steun aan ontwikkelende

boere verskaf.

Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling,

Thoko Didiza, het bevestig dat belegging in landbou ’n rol in die

diversifisering van ons ekonomie moet speel, en in die bydrae tot

ekonomiese groei. Sy het dr Akinwumi Adesina, die wenner van die

Wêreldvoedselprys in 2017, aangehaal en gesê dat ekonomiese

diversifisering en blywende welvaartskepping in Afrika met ’n lewendige

landbousektor begin.

Graan SA is ’n betroubare vennoot vir sy donateurs – en boere het

geleer om ons program te vertrou. Hulle weet ons is oorgehaal om hulle

te ondersteun op hulle reis om beter boere te word.

Aspekte wat tel

Alle mense moet met waardigheid behandel word.

Ons glo dat landbou ’n strategiese dryfkrag is wat potensiaal ontsluit

en mense se bestaan verbeter.

Ons glo ons kan die potensiaal van mense se bestaan verbeter en

huishoudelike voedselsekerheid vergroot.

Ons help boere wat toegang tot grond het en die geleentheid het om

te boer.

Ons neem aktief aan die transformasie van die sektor deel.

Ons verskaf konstruktiewe leiding en onderrig in die beste praktyke.

Wat ons doen

Ons gee om.

Ons dra kennis oor.

Ons fasiliteer die insluiting van ontwikkelende boere.

Ons word deur passie gedryf en werk toegewyd.

Ons reis na afgeleë landelike gebiede om boere te bedien waar hulle

woon en werk.

Ons leer oor elke unieke omgewing, identifiseer sterk punte, geleent-

hede, swakhede en uitdagings en vind maniere om boere op te hef en

te bemagtig.

Ons implementeer projekte wat daarop gemik is om boere met

kennis en vaardighede toe te rus.

Ons ondersteun boere om risiko’s te verminder en hulle onderne-

mings te laat groei.

Hoewel ons nie alle sektorale behoeftes kan aanspreek nie, maak

ons wel ’n verskil.

Farmer Development

Landbou-ontwikkeling

Programme is

a reliable deliverer of

developmental support

Program lewer betroubare

ontwikkelingsteun