Table of Contents Table of Contents
Previous Page  28 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 28 / 116 Next Page
Page Background

26

Die Oesdag het baie publisiteit gekry en bring stedelike Suid-Afrika

steeds nader aan landbou. Die Graan SA en NAMPO Ervaringsentrum

het die organisasie se aktiwiteite en fokusgebiede ten toon gestel, en

die NAMPO-handelswareverkope – vir die tweede jaar in die NAMPO

Saal – was net so gewild soos altyd.

Graan SA het weer vir die vierde agtereenvolgende jaar sy jaarlikse

leerderprogram aangebied, met ’n sterk verbintenis tot leerderontwik-

keling op die gebiede van sosialemediabemarking en kommunikasie vir

toekomstige groei en entrepreneurskap.

Altesaam tien graad 11-leerders van die NAMPO Gekombineerde Land-

bouskool op Bothaville het die geleentheid gehad om praktiese digitale

opleiding te ondergaan terwyl hulle saammet die sosialemediaspan by die

NAMPO Oesdag gewerk het. Dit het aan die interns die geleentheid gegee

om hulle nuutverworwe kennis oor die vier dae uit te brei en toe te pas. Die

doel van die kursus en daaropvolgende internskap was om die leerders

touwys te maak om sosiale media doeltreffend te gebruik as ’n manier om

in hulle plaaslike gemeenskappe ’n bietjie ekstra sakgeld te verdien.

NAMPO KAAP

Die tweede NAMPO Kaap-skou is vanaf 4 tot 6 September 2019 in

samewerking met die Bredasdorp Park MSW op Bredasdorp aangebied.

20 250 besoekers het hierdie spoggeleentheid oor drie dae bygewoon.

Met die beste wat NAMPO in die noorde aanbied as inspirasie, het

Graan SA weer eens ’n unieke skou in die suide aangebied, met

435 uitstallers oor die 480 beskikbare uitstalruimtes versprei. Aangesien

dit primêr ’n sakeskou is, bly positiewe terugvoering van uitstallers oor

suksesvolle saketransaksies die akkuraatste maatstaf van sukses.

Met die voortgesette toewyding van agri-besighede asook al die be-

langrikste vervaardigers van trekkers en implemente, is die nuutste

tegnologie deur uitstallings van uitsonderlike gehalte by NAMPO Kaap

vertoon. Niewinsgewende organisasies, insluitend skole en kerke, het

die kos en verversingstalletjies volgens NAMPO-tradisie tot voordeel

van die plaaslike niewinsgewende organisasies bedryf.

GALATOEKENNINGS

Graan SA het die suksesse van sy graanprodusente tydens twee pre-

stige geleenthede op 2 Oktober en 25 Oktober 2019 op NAMPO Park

en in Boksburg onderskeidelik gevier. Hierdie gebeurtenisse, wat deur ’n

wye verskeidenheid belanghebbendes en opkomende graanprodusente

Andries van der Poll (Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial

Farmer of the Year); Mdumiseni Welcome Hadebe (Grain SA Smallholder Farmer

of the Year); Mazonya Elijah Dhlamini (Grain SA/Absa/John Deere Financial

Subsistence Farmer of the Year) and Sabatha Ewart Mthethwa (Grain SA/Bayer

Potential Commercial Farmer of the Year).

Andries van der Poll (Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van

die Jaar); Mdumiseni Welcome Hadebe (Graan SA Kleinskaalse Boer van die Jaar); Mazonya

Elijah Dhlamini (Graan SA/Absa/John Deere Financial Bestaansboer van die Jaar) en

Sabatha Ewart Mthethwa (Graan SA/Bayer Potensiële Kommersiële Boer van die Jaar).

Antonie Delport (Managing Director, Syngenta SA), Willie Beukes, Jaco Minnaar

(Chairperson, Grain SA), Tonie Linde and Jannie de Villiers (Chief Executive Officer,

Grain SA).

Antonie Delport (Besturende Direkteur, Syngenta SA), Willie Beukes, Jaco Minnaar (Voorsitter,

Graan SA), Tonie Linde en Jannie de Villiers (Uitvoerende Hoofbestuurder, Graan SA).

showcased the newest technology in exhibitions of exceptional quality.

Non-profit organisations, including schools and churches, operated

the food and refreshment stations, as per NAMPO tradition, benefiting

the local NPO’s.

GALA AWARDS

Grain SA celebrated the successes of its grain producers during two

prestigious and jubilant celebratory events, held at NAMPO Park and in

Boksburg on 2 October and 25 October 2019 respectively. These events

attended by a wide variety of stakeholders and emerging grain producers,

offer Grain SA the opportunity to honour the development, growth and

achievements of its developing and commercial grain producers.

Day of Celebration

Consisting of four categories, the Day of Celebration honours

Subsistence

,

Smallholder

,

Potential Commercial

and

New Era

Commercial farmers

and their contribution to the country’s food

security. The respective categories from this year onwards, differentiate

between the Subsistence category (grain farmers who farm up to 3 ha),

the Smallholder category (grain farmers who farm on 3 ha to 35 ha),

Potential Commercial farmers (grain farmers who farm on more than

35 ha and produce less than 250 tons) and New Era Commercial

farmers (grain farmers who produce more than 250 tons of grain).

Grain Producer of the Year

Celebrating the cream of the country’s grain producing crop, this

prestigious gala evening commemorated the 20th year of the grain

awards, giving recognition to grain producers who form the basis of food

security in South Africa and who above all trials and tribulations, farm

with excellence. In addition, the finalists serve as excellent role models

to the younger generation of producers whilst the image of the grain

producer is enhanced. It further recognises successful grain producers

who manage their businesses with such passion and dedication, so as

to set an example and serve as inspiration to other producers.

2019 Gala Awards winners

Grain SA/Syngenta Grain Producer of the Year

Tonie Linde and Willie Beukes from Caledon, Western Cape

Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial

Farmer of the Year

Andries van der Poll, Riebeeck West, Western Cape