Table of Contents Table of Contents
Previous Page  21 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 21 / 116 Next Page
Page Background

19

Amandel Graan

Grain Capital

FIGURE 1 – Grain SA levy agents as at 30 September 2019.

FIGUUR 1 – Graan SA-heffingsagente soos op 30 September 2019.

Aanwending van die heffing

Die aanwending van die heffing word alleenlik deur lede goedgekeur

tydens die jaarlikse kongres.

Grafiek 1

dui aan hoe die heffing

aangewend is tydens die kongresjaar.

Die grootste gedeelte van die heffingsfonds (40%) word aange-

wend vir navorsing en ontwikkeling deur die Graanekonomie- en

Navorsing-afdelings.

’n Groot gedeelte (36%) word ook aangewend vir affiliasies en om

Hoofbestuur te ondersteun met funksies deur hulle verrig. Verder word die

heffingsfonds aangewend vir bemarkingsaksies, ledevoordele en kom-

missie vir die invorderingsagente, wat help om die heffings vir Graan SA

in te vorder. Bemarkingsaksies word deur die jaar geloods om die beeld

van Graan SA en landbou in die geheel uit te bou en te bevorder.

Lede kan verseker wees dat die heffing aangewend word suiwer

om lede se belange te bevorder en Graan SA voel sterk daaroor dat

die aanwending van die fondse deur die lede wat die organisasie

verteenwoordig, gedryf moet word.

Ledestatistiek

GRAAN SA

Tydens Kongresjaar van 2018/2019 het die getal opbetaalde lede

afgeplat sedert die vorige Kongresjaar. Dit is grootliks toe te skryf aan

die uitdagende seisoen wat ervaar is en produsente wat alternatiewe

gewasse verbou het. Die getal lede wat die heffing, maar nie die minimum

bedrag betaal het nie, het egter afgeneem – wat positief is. Die totale

getal lede het ook fluks toegeneem sedert die vorige jaar.

Die getal opbetaalde studiegroeplede het sedert die vorige termyn

toegeneem. Graan SA bedank elke lid vir sy/haar bydrae tot ’n organi-

sasie wat ’n kritiese rol speel in die volhoubaarheid van graanproduksie

in Suid-Afrika.

Belanghebbendes



Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV)



Departement van Landbou, Grondhervorming en

Landelike Ontwikkeling (DALRRD)



Departement van Handel en Nywerheid (DHN)



Tesourie



Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)



Internasionale Handelsadministrasie-kommissie (IHIK)



Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR)



Nasionale Oesskattingskomitee (NOK)



Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR)



CropLife SA



Kunsmisvereniging van Suid-Afrika (FERTASA)

Employment of levy

The employment of the levy is approved by members only at the annual

Congress.

Graph 1

indicates how the levy was employed during the

Congress year.

GRAPH 1 – Employment of levies in the

2018/2019 marketing year.

GRAFIEK 1 – Aanwending van heffings in die

2018/2019-bemarkingsjaar.

Collection commission

Agentekomissie

7%

3%

Branch funding

Takbefondsing

3%

Member benefits

Ledevoordele

36%

Grain SA management fee

Graan SA-bestuursfooi

40%

Grain economy and research

Graanekonomie en -navorsing

11%

Marketing

Bemarking

36%

3%

40%

3%

11% 7%

The biggest part of the levy fund (40%) is employed for research and

development by the Grain Economy and Research divisions.

A large portion (36%) is also used for affiliations and to support the

Executive in the functions they carry out. The levy fund is further used for

marketing actions, member benefits and commission for the collection

agents contributing to collecting the levies for Grain SA. Marketing

actions are launched throughout the year to develop and promote the

image of Grain SA and of agriculture in general.

We assure members that the levy is used purely for promoting members’

interests, and Grain SA feels strongly that the employment of funds

should be driven by the members, who represent the organisation.