Background Image
Previous Page  76 / 76
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 76 / 76
Page Background

’n Nuwe generasie

in spuittegnologie

Tindrum 17/036R

Die Uniport 4530 is die nuwe generasie selfaangedrewe spuit, wat spuit-

tegnologie tot nuwe hoogtes neem en daarmee aan die mees veeleisende

behoeftes sal voldoen.

As die oudste landboumaatskappy van sy soort in Suid-

Afrika, stel Northmec steeds die wêreld se voorste tegnologie en die mees vertroude

name in landboutoerusting aan boere beskikbaar. Voeg daarby ’n hoogs opgeleide en

ervare span spesialiste wat landwyd advies,

ondersteuning en onderhoud verskaf, en

jy weet jy het reg gekies. Northmec –

voorwaar ’n naam om te onthou. Vir meer

inligting, kliek op

www.northmec.co.za

of skakel 011 9222 300.

Tel: 011 9222 300

Faks: 011 9222 358

www.northmec.co.za

Die staal in jou strategie.