Background Image
Previous Page  70 / 76 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 70 / 76 Next Page
Page Background

O

P

T

I

M

A

L

I

S

E

E

R

D

I

E

T

E

G

N

O

L

O

G

I

E

I

N

D

I

E

S

A

A

D

B

E

G

I

N

S

T

E

R

K

E

I

N

D

I

G

S

T

E

R

K

E

k

s

k

l

u

s

i

e

w

e

o

p

l

o

s

s

i

n

g

G

E

E

J

O

U

D

E

K

A

L

B

®

-

S

A

A

D

N

V

O

O

R

S

P

R

O

N

G

E

N

O

E

S

D

I

E

V

O

O

R

D

E

E

L

V

A

N

N

S

T

E

R

K

B

E

G

I

N

Acceleron

®

– die saadbehandelingspakket

wat help om die prestasiepotensiaal van die

saad wat jy plant van meet af aan te vergroot.

Deur jou saad vroeg in die seisoen teen ‘n

verskeidenheid van nematodes, insekte

en grond- en saadgedraagde siektes te

beskerm, optimaliseer

Acceleron

®

vroeg in

die seisoen reeds plantstand, eenvormigheid

en groeikragtigheid vir verhoogde

opbrengspotensiaal.

Acceleron

®

saadbehandelingspakket.

Voordelig vanaf dag een.

PLANTJOUSUKSES

Kontak gerus ons kliëntediens by: 011 790-8200

of

customercare.sa@monsanto.com

Monsanto, DEKALB

®

en Acceleron

®

is geregistreerde

handelsname van Monsanto Technology LLC.

Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,

Posbus 69933, Bryanston, 2021.

A15549

Baie geluk aan Tiani Claassen van Reitz, wie

se foto “Op ‘n drafstap – ver in die Karoo...”

aan haar ‘n eerste plek in die Maart-kompe-

tisie besorg het. Hiermee het sy vir haarself

R1 500 kontant, met komplimente van Sasol,

losgeslaan.

AKTUEEL

Fotokompetisie

Wenke vir beginners

O

p Igno van Niekerk se

Blog

“Fotoskool – leer fotografie

op ‘n lekker prettige manier” gee hy ‘n paar wenke vir

beginnerfotograwe. Twee wenke wat ‘n beginner veral in

gedagte kan hou, is:

Maak seker jy neem skerp foto’s

Weet hoe om die kamera so stil as moontlik te hou, verstaan hoe

die fokus en fokuspunte werk en sorg dat jou foto’s nooit weens

kamerabeweging of ander redes uit fokus is nie.

Soek die beste lig

Fotografie gaan oor lig. Maak seker jy neem jou foto’s in goeie lig. Hoe

mooier die lig, hoe mooier die foto. ‘n Landskap teen sonsondergang

is baie mooier as ‘n landskap 12-uur in die middag in helder sonlig.

‘n Model in die skaduwee met geweerkaatste/geflitsde lig op haar/sy

gesig lyk net baie beter as dieselfde model onder harde sonlig met

skaduwees onder die oogbanke en neus.

Bron:

http://fotoskool.co.za/profiles/blogs/wenke-vir-beginners

SA GRAAN/GRAIN

REDAKSIE

Carly Vincent van Durban stap hierdie maand met die derde plek weg

met haar foto “Green field”. “Be simple and humble like grass because

when a storm attacks, all the big trees get uprooted, but the simple

grass survives. Simple but powerful.”

Die tweede plek gaan aan Eugene du Plessis van Maclear vir sy foto

“Eerste boontjie sien die lig”.

3

de

2

de