SA Graan Augustus 2014 - page 45

Werktuieen toerusting
Produk-inligting
PeakeEquipment
“InFrontandOver theTop”
Veeldoelige
PeakeEquipment
werkesels kan onder andere gebruik word vir bespuiting van
gewasse asook vir saadmielie-ontpluiming.
Beidemasjiene is ookmet
vierwielstuur beskikbaar.
Beidemasjienewordmet trots te
Beestekraal, Noordwes Provinsie,
Suid-Afrika vervaardig.
WoodspecEngineering
Donald 083 701 0810 of Cliff 083 702 0050
of
MINI PEAKESTS
EquippingYou For The Future
PEAKEDTSMk3.a
• Aangedryf deur die alombekende Cummins 6BT- 6 silinder 115 kW enjin.
• Hidrostatiese vierwielaangedrewe.
• Enjin aangedrewe kompressor en outomatiese vrag sensors vir 210mm
onafhanklike “Air-Ride” voorwiel lugvering.
• 19m tot 24m Voor gemonteer spuitbalk.
• Enkel 304 vlekvryestaalspuittenkmet ‘n kapasiteit van 2 000 liter.
• 2,2mOnder raam grondvryhoogte.
• Lug gesuiwerde en verkoelde enkel kajuit.
• Verskeie opsies beskikbaar.
• Aangedryf deur die alombekende Cummins 6BT- 6 silinder
115 kW enjin.
• Hidrostatiese vierwielaandrywingmet addisionele ewenaarsper.
• Enjin aangedrewe kompressor en outomatiese vragsensors vir
210mm onafhanklike “Air-Ride” vierwiellugvering.
• 19m tot 30m Voor gemonteer spuitbalk.
• Dubbele 3CR12 vlekvryestaalspuittenksmet ‘n kapasiteit van
2 800 liters.
• 2,2mOnder raam grondvryhoogte.
• Lug gesuiwerde en verkoelde dubbel kajuit.
FOKUS
Spesiale
Wenspuit: Eerstekeer-kopers koop ‘n
tweedePeake-spuit
H
oeweet jy as ‘n vervaardiger dat jy ‘nwenspuit vervaardig?
Is dit jou markaandeel in verhouding tot ander mededin-
gende spuite of is dit die toename in jou groeikurwe oor
die afgelope tien jaar? Alhoewel ons by Peake Equipment
in albei laasgenoemde areas van krag tot krag beweeg het, kon
die rede ook wees weens die feit dat ons as ‘n vervaardiger baie
meer inten-sief geadverteer het en eerstekeer-kopers se aandag
getrek het?
Dit was egter vir ons ‘n aanduiding dat ons ‘n wenspuit bied, toe
eerstekeer-kopers so ingenome was met hul eerste spuit, dat hul
sommer ‘n tweede een aangeskaf het en ander produsente oortuig
het omook ons spuit teprobeer.
Dit is veral ook te danke aan die feit dat ons naverkopediens in die
veld so proaktief is en dat die produsent so vinnig asmoontlikmet
onderdele voorsien word om kontinuïteit te verseker en dat die
produsent se spesifieke behoeftes vir sy opset geïnkorporeer word
in sy eie spuit.
Produsente is dit ook eens dat ons wenspuit die hoogste grond-
vryhoogte bied bo al ons mededingers; dit verseker suksesvolle
spuit sonder om volwassegewasse tebeskadig.
MARIANNE PEAKE,
Peake Equipment
Nog ‘n tevrede kliënt: Malan Boerdery, Bothaville, besig om met ‘n
Mini Peakemielies te spuit.
1...,35,36,37,38,39,40,41,42,43,44 46,47,48,49,50,51,52,53,54,55,...124
Powered by FlippingBook