SA Graan Augustus 2014 - page 55

Werktuieen toerusting
Produk-inligting
CenterLine®220:
‡ (HQYRXGLJH EHWURXEDUH OHLGLQJ YLU VSXLW YHUVSUHLGLQJ HQPHHU
‡ 5HJXLW O\Q SDUDOOHO HQ JHERs$%PRGHV
Matrix®ProGS:
‡ 9RONOHXU UDDNVNHUPYHUWRQLQJ LQ WZHHEHVNLNEDUHJURRWWHV
‡ 5HDO9LHZ
®
NDPHUDPRQLWHULQJPHW HNVNOXVLHZH OHLGLQJRRU 9LGHR
‡ 9HUVRHQEDDUPHW %RRP3LORW
®
RXWRPDWLHVH VWURRNZ\GWH EHKHHU
HQ8QL3LORW
®
RQGHUVWHXQGH VWXXUVWHOVHO
Langtermyn-waarde, kort terugbetalingstydperk
‡
9HUEHWHUGHDNNXUDDWKHLG YHUPLQGHU DIYDO HQ YHUKRRJZLQVJHZHQGKHLG
‡
0LQGHU EHVWXXUGHUPRHJKHLG YHUKRRJGHSURGXNWLZLWHLW
‡
0DNOLN RP WH LQVWDOOHHU RSVWHO HQ WHJHEUXLN
GPS LEIDING: KIESTUSSENTWEE
GEBRUIKERVRIENDELIKEOPSIES
FOKUS
Spesiale
GPS-leiding verhoogproduktiwiteit
en verminder operateursmoegheid
G
PS-leidingstelsels bied talle voordele aan boerderye, in-
sluitend verhoogde produktiwiteit, verminderde opera-
teurmoegheid en meer doeltreffende werking. Beide die
handleiding (
light bar
) en outomatiese beheer (
auto-steer
)
tegnologie kan gebruik word vir verskeie landboutake, soos ploeg,
bespuiting, bemesting, saai enoes.
Die Matrix® Pro GS-leidingstelsel van Teejet Technologies bied
‘n volle reeks standaardkenmerke en die beskikbare opgraderings
om jou behoeftes die beste te pas. Standaardkenmerke sluit in: ‘n
Volkleur raakskerm, landkartering, data-rapportering en integrale
GPS-ontvangermet kompakte antenna.
Die leidingsmodes beskikbaar, sluit in: Reguit AB, geboë AB,
spilpunt, laaste ry en volgende ry. Opsionele opgraderings, soos
videomonitering, BoomPilot® outomatiese spuitbalkbeheer en
UniPilot® kan die prestasie en buigsaamheid van die stelsel verder
verbeter.
Vir diegene wat ‘n behoefte het aan ‘n eenvoudige, laekoste
leiding-oplossing, is die CenterLine® 220 ‘n goeie keuse. Hierdie
stelsel vereis minimale programmering deur die operateur. Ná die
installasie in jou voertuig, tik dieoperateur net ‘n spuitwydte in, kies
reguit AB- of geboëAB-leiding af enbeginwerk. Dit is ‘nbeproefde,
eenvoudige leidingstelsel wat ‘n uitstekende keuse is vir baie nuwe
gebruikers.
Om die naaste verspreider op te spoor of meer te leer oor Teejet-
leidingsprodukte en ons volledige reeks spuit- en presisieboer-
deryprodukte, besoek gerus onswebtuiste.
TIMSTUENKEL,
globale bemarkingsbestuurder, TeeJet Technologies
1: CenterLine 220.
2:MatrixPro 840GS.
1...,45,46,47,48,49,50,51,52,53,54 56,57,58,59,60,61,62,63,64,65,...124
Powered by FlippingBook