SA Graan Augustus 2014 - page 49

Werktuieen toerusting
Produk-inligting
FOKUS
Spesiale
CASE IH:
Leiers in landboumeganisasie
N
orthmecmaakdit sywerkomdie regteprodukopdie regte
tyd teen die regte prys aan produsente te verskaf – soos
die bekendstelling van die nuwe Farmall-reeks trekkers
kangetuig.
Hoekom Farmall? Evolusie van oorsprong!
Northmec het onlangs twee nuwe trekkerreekse tot sy stal byge-
voeg, naamlik die Farmall-JX en die Farmall-A. Die Farmall-JX is
die vlagskip van die JX Maxxima-reeks, met die Iveco 8000-reeks
enjin wat reeds alombekend is vir brandstofdoeltreffendheid en
betroubaarheid. Die nuwe modelle, die Farmall-JX 100 (75 kW), en
dieFarmall-JX110 (82kW), isalbei inoopstasiesenkajuitweergawes
beskikbaar.
Die verskuilde talent van die Farmall-JX is sy hidrouliese, “nat”
koppelaar (
wet clutch
) met ‘n hidrouliese kragskyf op die stuur-
kolom vir vorentoe en agtertoe sonder die gebruik van die koppe-
laar, wat van groot waarde sal wees veral by toepassings soos in
voerkrale enby suiwelproduksie.
Hierdie trekkers is toegerus met ‘n elektrohidrouliese (
PTO
) krag-
aftakker. Dit gee die trekker altyd ‘n sagte en stadigewegtrek om ‘n
implement meer egalig aan te dryf, wat veral goed is vir masjiene
wat swaar trek, soos voermengers en swaailemme. Dit beskerm die
ratkas asook die implement. Enige eienaar van ‘n Farmall-JX sal in
synoppiesweesmet dienuweuitleg vandie kajuit. Die kajuit is baie
stiller en die uitleg is aangepas ommet die groter modelle in die
Case IH-stal te kan saampraat.
DieFarmall-A-reeks isontwerpom in jou lande tepresteer. Syswaar-
der raam en langer wielbasis, maak hom ideaal om harde werk aan
tepakenhy is toegerusmet diebekendeCase IH –FPT6,7 liter enjin,
‘n 16 x 8
High-Low Powershuttle
ratkas met twee koppelaarlose
skakelings in elke rat en koppelaarlose voor- en agtertoe-opsies.
As gevolg van die oorvleueling van ratte is daar ‘n rat beskikbaar
vir elke denkbare taak of toepassing sonder enige groot spronge in
grondspoed.
Die Farmall-A-reeks trekkers maak ‘n enorme verskil wat traksie
betref met die agter-as wat met 300 kg belaai is – as die rubber en
die grond ontmoet, is daar genoeg kilogramme vir elke kilowatt
beskikbaar. Die trekker is ook toegerus met dieptebeheer vir drie-
punt-implemente asook flotasiebeheer.
47
August 2014
ARNODUPLESSIS,
nasionale verkoopsbestuurder, CASE IH, Northmec
1: Die Farmall-A.
2a en 2b: Die Farmall-JX.
1
2a
2b
1...,39,40,41,42,43,44,45,46,47,48 50,51,52,53,54,55,56,57,58,59,...124
Powered by FlippingBook