Syngenta is internasionaal sinoniem met ’n sterk kompeterende sonneblom markaandeel.
        
        
          Plaaslik is Syngenta reeds besig om sterk vastrapplek te vind en momentum te bou om
        
        
          ook in Suid-Afrika die internasionale markaandeeltendens te volg. Met die voordeel van
        
        
          kiemplasmabronnewat regoor diewêreldgesetel is, ennavorsingshulpbronnewat geskoei is
        
        
          om net die beste kultivarsmark toe te bring, is sonneblomprodusente daarvan verseker dat
        
        
          alle nuwe vrystellings,‘nmededingende voordeel inhou.
        
        
          Syngenta se sonneblomteelprogramme, wat oor verskeie klimaatsones strek, bied die
        
        
          verdere voordeel dat produsente baat uit genetika met goeie siekteverdraagsaamheid en
        
        
          opbrengsstabiliteit, asook verhoogde olie-inhoud. Alhoewel omgewingstoestande ‘n groot
        
        
          rol speel in die vaslegging van olie-inhoud, bied Syngenta nuwe generasie kultivars wat die
        
        
          grense van tradisionele olievlakke verskuif.
        
        
          Syngenta is boonop bekend vir uitnemende Clearfield
        
        
          ®
        
        
          (CL) tegnologie basters. Syngenta is
        
        
          ook reedsbesigmet diekommersiëlevrystellingvandievolgendegenerasieCLmateriaalwat
        
        
          opbrengsvlakke na selfs groter hoogtes sal neem. Syngenta se toppresterende Clearfield
        
        
          ®
        
        
          kultivars, is ‘n toonbeeld van innovasie en versterk ons posisie as leier in die Clearfield
        
        
          ®
        
        
          marksegment.
        
        
          Sonneblomproduksie:
        
        
          Verhoging van opbrengs en olie-inhoud