SA Graan Mei 2014 - page 13

GraanSA se streekskantore?
raan SA het tien streekskantore landswyd om die graan-
produsente in daardie streke te bedien, met spesifieke
fokus opdieontwikkelendegraanprodusente.
Hierdie kantore is in die volgende dorpe geleë: Paarl, Kokstad,
Mthatha, Louwsburg, Bloemfontein, Ladybrand, Mbombela (Nel-
spruit), Belfast, Lichtenburg en een inMaclearwat in Februarie 2014
geopen is.
Daar is verskeie redes waarom Graan SA die ontwikkelende
landbousektorbedien.Onsprobeerondermeeromdie landbousektor
te verenig deur middel van die landbou-ontwikkelingsprogram
wat vanuit die streekskantore bedryf word. Hierdie sektor was
jare lank op grond van ras verdeeld en ons streef daarna om alle
graanprodusentemet een stem te laat praat in die beste belang van
diebedryf.
Onswerk ook hard daaraan omSuid-Afrikaners bewus temaak van
die belangrike rol wat landbou in ons land speel en die werks-
geleenthedewatdaarinbestaan.Onsprobeersoveelmoontlikmense
met die nodige vaardighede toerus sodat hulle ‘n daadwerklike
bydrae kan lewer.
Dit is van uiterste belang dat Suid-Afrika voedselsoewereiniteit
moet hê sodat ons die mense van ons land kan voed sonder om
buitelandse valuta te gebruik. Diebuitelandse valutamoet verkieslik
gespaar word vir daardie produkte wat nie plaaslik geproduseer
kan word nie. Ons het ook ‘n verpligting om te verseker dat ons
land se mense voedselsekerheid het – op huishoudelike sowel as
nasionale vlak.
Daar is ‘ngroot tekort aanwerksgeleenthede indie landelikegebiede
en Graan SA is van mening dat die landbousektor ‘n gewigtige rol
hierin kan speel. Ons moet uiteindelik probeer om elke moontlike
stukkie bewerkbare grond in produksie te kry, want dit is diemanier
omuiteindelik al diebogenoemdedoelwitte tebereik.
GraanSA isbaiebevoorregom tot hierdiedoelwitte tekanbydra.Dit
wordmoontlik gemaak deur die vrygewige en deurlopende bydraes
wat ons van die Mielietrust, die Wintergraantrust, die AgriSETA,
die Landbounavorsingsraad (LNR), die Olie- en Proteïensade
Ontwikkelingstrust en die Sorghumtrust ontvang. Sonder hulle sal
hierdie program nie kan bestaan nie. Oor die afgelope nege jaar
het hulle R140 miljoen in Graan SA se Ontwikkelende Landbou-
programbelê.
Om die uitkomste te kan bereik waarvoor ons mik, probeer ons
aandag skenk aan alle aspekte wat op die gebruik van bewerkbare
grond endieontwikkeling vanprodusentebetrekkinghet.
Ten einde produsente te bemagtig, werk Graan SA op verskillende
vlakkemethullesaam, insluitendstudiegroepe, tydensboeredae,deur
11
May2014
GRAAN SA
DIANARABIE,
vir Graan SA
GraanSA is baie trots opMauriceBokiwat verlede jaar as dieGraanSA/AbsaOntwikkelendeGraanprodusent vandie Jaar aangewys is. GraanSAwerk
op verskillende vlakkemet produsente ten eindehulle tebemagtig.
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...100
Powered by FlippingBook