SA Graan Mei 2014 - page 3

1
May2014
Ontmoet ons
medewerkers...
p
honnie du Toit het groot-
geword inPretoriaenaandie
Hoërskool Tuine in Pretoria
gematrikuleer. Hy behaal sy
BAgric-graad aan die Universiteit
vandieVrystaat in 1980 en verwerf
‘n Honneurs in Landbouvoorligting
aan die Universiteit van Pretoria
in1994.
Hy werk as landboukundige by Kroonstad-Wes en Vrystaat
Koöperasies in die jare 1982 tot 1990. In 1991 begin hywerk by
dieLNR-InstituutvirGraangewasseasseniornavorsingstegnikus
en is tans ook bestuurder van ‘n aantal ontwikkelingsprojekte.
Hy spesialiseer in akkerboukundige ondersteuning aan ontwik-
kelende boere en landbougemeenskappe in Mpumalanga en
Limpopo.
Phonnie is getroud met Adri en hulle het twee kinders: Pierre,
ook in die landboubedryf, enAndrea, ‘nmaatskaplikewerkster.
As stokperdjie neem hy deel aan bergfietswedrenne en
uitstappies indieongereptenatuur.
W
ant to knowmore about stripe rust?
KRISHNANAICKER
(ARC-Small Grain
Institute) on
page 70
explainswhy stripe rust is
moreprevalent whenweather conditions are cool
andwet as this is ideal for theproliferationof the
fungus. Susceptible cultivars grown in cooler areas
such as the eastern FreeState are vulnerable to
stripe rust infection.
O
p
bladsy 62
kyk
JOHANNSTRAUSS
(Wes-KaapseDepartement van Landbou
en sekretaris: Bewaringslandbou,Wes-Kaap) na
biobrandstof-toekomsmoontlikhede vir diéprovin-
sie.Wanneer daar bespiegel wordhoebiobrand-
stofproduksie indieWes-Kaap kanposvat,moet
ons spesifiek kyk nadiehuidigewisselboustelsels
wat inplek is.
G
edurende 2013 is daar inbesproeiingsgebiede
waar koringgeplant word vier suigvalle strate-
gies opgerig vir diemonitering van vlieëndeplant-
luise.
GODDYPRINSLOO
(LNR-Kleingraaninstituut)
vertel op
bladsy 68
hoekom enhoenavorsingoor
gevleuelde luisegedoenwordomprodusente
vroegtydighierteen tewaarsku.
M
onsanto seCentreof Excellence (COE) by
Sardiensvlei buiteBothavillehet vanjaar op
13Maart nagenoeg 200produsentena hulmielie-
inligtingsdaggetrek. Produsente konhier die
proefplaas se resultatemet toestandeophul eie
plase vergelyk.
LOUIEESTERHUYSEN
(
SAGraan/
Grain
medewerker) het dit ook bygewoon.Meer
hieroor op
bladsy 89
.
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
AnnelieBarnard, PietmanBotha, ChrisDannhauser, AnneliedeBeer, Francois deKock, JanniedeVilliers, JanduPreez,WiltrudDurand, Deondu Toit,Magdadu Toit,
Phonniedu Toit, Louie Esterhuysen, Petru Fourie, NicoGroenewald, ElmarieHelberg, Johan Jordaan, Dirk Kotzé,Wessel Lemmer, Corné Louw, StoffelMeyer,
KrishnaNaicker, KoosNel, PJ Pieterse,GoddyPrinsloo, DianaRabie, CharlieReinhardt, Ruth Schultz,Gerrie Smit, Hendrik Smith, Johann Strauss,Wayne Truter,
Gerrie Trytsman, CorethaUsher,Michael vanRooyen, DavidViljoen,MarindaVisser en ToitWessels
“M
amma, waarvan word melk gemaak?” vra my vierjarige
dogtertjiemynoudiedag. Ek dogmy swak hart gaan staan
amper net daar.
Hoe kanmy kind nie weet waar melk vandaan kom nie?! En dan besef
ek: Sy was nog nooit in ‘n koeistal nie. Vir my was dit niks vreemds as
kindnie. Ons het kleintyd ‘nmelkeryopdieplaas gehad enwas gereeld
indie koeistal gewees as daar gemelkword. Ons het gehelpomdie kal-
wersmelk te gee of het bo-op die kalfhok se dak rondgeklim en klouter
en gekyk wie kan die verste van bo-af spring. (Hoe het my ma se hart
dít gehou?!)
Ons het grootgewordmet ‘n glasmelk saammet elke ete. Die lekkerste
wasasonsop ‘nwarmsomersmiddagbydiehuis instap;moegenwarm
na ‘n lang rit opdie skoolbus enMa diebekermelk uit die vrieskas haal.
Het jy al gevriesdemelk gedrink? Dit is sulke stukkies yswat in jou keel
afgly. Heerlik!
My pa-hulle het lank reeds niemeer diemelkery nie – diemelkpryswas
net te laag; voer teduur endaarwas niemeer ander boere indieomge-
wingwat gemelk het nie. Die koper wou niemeer sy vragmotor vir net
eenprodusent semelkuitstuurnie. (Ekdinkdiemodderigeplaaspaaie in
die reënseisoen, dievragmotorwat gereeldvasgeval het enPa-hullewat
met ‘n trekkermoesspookomdievragmotor uitgetrek tekry, het ook tot
die besluit bygedra...) En as dit nie gereën het nie en daar was nie voer
nie, het die spanning sodik geloopdat ‘nmens ditmet ‘nmes kon sny.
Pietman Botha (
SA Graan/Grain
medewerker) en Michael van Rooyen
(NWKBeperk) gesels juis opbladsy 20 oor finansiële krisse. Hulle raad:
Moenie dat ‘n finansiële krisis jou onkant betrap nie – wees voorbereid
enbestuur dit self. Onsweet almal datmisoestenieongewoonvir Suid-
Afrikaanse graanprodusente is nie en as dit voorkom, beteken dit dat
moeilike tyevir diemedium termynvoorlê.Misoeste lei gewoonlik tot ‘n
verhoging indruk en spanning in ‘nboerdery –watmaklik tot verkeerde
besluite aanleiding kan gee en daarom is dit belangrik dat produsente
met ‘n gestruktureerdewerkwyse na oplossings vir hul probleme soek.
Indien hierdie werkswyse deurgevoer word, kan dit lei tot die imple-
mentering van die regte strategie om die boerdery se voortbestaan te
verseker.
Eenmanier om hierdie onnodige spanning hok te slaan, is om die pro-
bleme vroegtydig te identifiseer en dan daarop te reageer. Dit is baie
beter om die probleme te bestuur, as om deur die probleme bestuur
te word. Volgens hulle moet jy vir jouself tyd inruim om die boerdery
ordentlik te ontleed of te laat ontleed. Lees gerus ook die ander artikels
in ons fokus op geldsake en versekering (bladsy 15 tot bladsy 36). ‘n
Produsent moet homself bemagtigmet resente inligting oor die rente-
koerse, inset- en arbeidskoste, prysbestuur asook finansierings- en
versekeringsopsies–ommaarnet ‘npaar aspekte tenoem.Dit alles raak
‘nboerderyonderneming se kontantvloei en volhoubaarheid.
Skink ‘nglasie yskouemelk enblaai rustigdeur diemaand seuitgawe.
Cheers tot volgende keer!
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
1,2 4,5,6,7,8,9,10,11,12,13,...100
Powered by FlippingBook