Table of Contents Table of Contents
Previous Page  85 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 85 / 116 Next Page
Page Background

83

Corporate governance report

Verslag oor korporatiewe beheer

An environment for good

practices and governance

maintained

’n Omgewing vir goeie

praktyk en beheer word

gehandhaaf

REPORT: CORPORATE GOVERNANCE

C

ompliance with applicable legislation and the guidelines of the

King IV report are essential to Grain SA. Measures are taken to

ensure good governance, inclusive of the following:

Annual report and financial statements

The annual report and the financial statements of the Grain SA Group

are presented annually to Congress for approval.

Audits and policy

Management processes are audited to ensure that it complies with

the requirements of the internal policy and procedures of Grain SA.

Possible risks are discussed during audit committee meetings, with

recommendations by Management for control measures to manage

these risks.

Audit Committee meetings

Meetings by the Audit Committee, which is also attended by members

of the management team and the external auditors, promote an envi-

ronment for good management practices and corporate governance.

VERSLAG: KORPORATIEWE BEHEER

V

ir Graan SA is dit noodsaaklik om aan toepaslike wetgewing en die

riglyne van die King IV-verslag te voldoen. Maatreëls word getref

om goeie beheer te verseker, en sluit die volgende in:

Jaarverslag en finansiële state

Die jaarverslag en die finansiële state van die Graan SA Groep word

jaarliks vir goedkeuring aan Kongres voorgelê.

Oudits en beleid

Bestuursprosesse word geouditeer om te verseker dat dit aan

die vereistes van die interne beleid en prosedures van Graan SA

voldoen. Moontlike risiko’s word tydens ouditkomiteevergaderings

bespreek, met aanbevelings deur Bestuur oor beheermaatreëls om

hierdie risiko’s te bestuur.

Ouditkomiteevergaderings

Vergaderings deur die Ouditkomitee, wat ook deur lede van die

bestuurspan en die eksterne ouditeurs bygewoon word, bevorder

’n omgewing vir goeie bestuurspraktyke en korporatiewe beheer.