Table of Contents Table of Contents
Previous Page  89 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 89 / 116 Next Page
Page Background

87

redelike sekerheid bied dat daar vir die voorbereiding van die finansiële

state op die finansiële rekords gesteun kan word. Enige interne finansiële

beheerstelsel kan egter slegs redelike, en nie absolute, versekering bied

teen enige wesenlike wanvoorstelling of verlies.

Die Hoofbestuur het die organisasie se kontantvloei-vooruitskatting vir

die jaar tot 30 September 2020 geëvalueer en, in die lig van hierdie

oorsig en die huidige finansiële posisie, is hulle oortuig dat die

organisasie toegang het tot toereikende hulpbronne om voort te gaan in

operasionele bestaan in die afsienbare toekoms.

Die eksterne ouditeure is verantwoordelik vir die onafhanklike ouditering

en verslagdoening van die organisasie se finansiële state. Die finansiële

state is deur die organisasie se eksterne ouditeure ondersoek en hul

verslag is uiteengesit op bladsye 90 tot 92.

Die eksterne ouditeure het onbeperkte toegang tot alle finansiële rekords

en verwante dokumente, insluitende notules van al die vergaderings

van die lede en die Hoofbestuur. Die Hoofbestuur glo dat alle vertoë

gerig aan die onafhanklike ouditeure gedurende die oudit geldig en van

toepassing is.

Die finansiële state en addisionele skedules wat uiteengesit is op

bladsye 88 tot 112, en voorberei is op die lopendesaak-grondslag,

is goedgekeur en onderteken namens die Hoofbestuur op 4 Februa-

rie 2020 deur:

system of internal financial control can provide only reasonable, and not

absolute, assurance against material misstatement or loss.

The Executive have reviewed the organisation’s cash flow forecast for

the year to 30 September 2020 and, in the light of this review and the

current financial position, they are satisfied that the organisation has

access to adequate resources to continue in operational existence for

the foreseeable future.

The external auditors are responsible for independently auditing and

reporting on the organisation's financial statements. The financial

statements have been examined by the organisation's external auditors

and their report is presented on pages 90 to 92.

The external auditors were given unrestricted access to all financial

records and related data, including minutes of all meetings of

the members and the Executive. The Executive believes that all

representations made to the independent auditors during their audit are

valid and appropriate.

The financial statements and supplementary information set out on

pages 88 to 112, which have been prepared on the going concern

basis, were approved by the Executive on 4 February 2020 and were

signed on its behalf by:

Jaco Minnaar

CHAIRPERSON

VOORSITTER

Jannie de Villiers

CHIEF EXECUTIVE OFFICER

UITVOERENDE HOOFBESTUURDER