Table of Contents Table of Contents
Previous Page  58 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 58 / 116 Next Page
Page Background

56

PRODUCTION CONDITIONS FOR SUMMER GRAINS

AND WINTER GRAINS IN THE 2018/2019 SEASON

T

he 2018/2019 production season for summer grains was once

again a very challenging one, with rain occurring later than

normally in the biggest part of the country. This had a major

negative impact on plantings and the production potential in the

western parts of the country in particular. In the more eastern parts

of the country the plantings were done more or less in time, but in

the western regions (western Free State and North West) plantings

realised much later than usual.

With regard to the area planted for most of the summer grains – com-

pared to the 2017/2018 season – the 2018/2019 season showed a

decrease, with only the area for white maize and sorghum being bigger

for the 2018/2019 season. The change in the planted summer grain

areas for the 2018/2019 season compared to the 2017/2018 season

was as follows:

PRODUKSIETOESTANDE VIR SOMER- EN

WINTERGRANE IN DIE 2018/2019-SEISOEN

D

ie 2018/2019-produksieseisoen vir somergrane was weer eens ’n

baie uitdagende een met reën wat later as normaal in die grootste

gedeeltes van die land geval het. Dit het veral in die westelike

gedeeltes van die land ’n groot negatiewe impak op aanplantings en

die produksiepotensiaal gehad. In die meer oostelike gedeeltes van die

land kon die aanplantings relatief betyds realiseer, maar in die westelike

gedeeltes (westelike Vrystaat en Noordwes) het aanplantings heelwat

later as normaal plaasgevind.

Wat die meeste somergrane se oppervlakte aangeplant betref, was daar

– gemeet teen die 2017/2018-seisoen – ’n afname in die 2018/2019-sei-

soen, met slegs die oppervlakte van witmielies en sorghum wat hoër

was gedurende die 2018/2019-seisoen. Die verandering in die aange-

plante somergraan-oppervlaktes vir die 2018/2019-seisoen teenoor die

2017/2018-seisoen was soos volg:

Market overview for the

2018/2019 production season

Markoorsig vir die

2018/2019-produksieseisoen

Summer grains show

decrease while winter

grains excel

Afname in somergrane,

maar wintergrane

presteer

Luan van der Walt

AGRICULTURAL ECONOMIST

LANDBOU-EKONOOM

Dr Dirk Strydom

MANAGER: GRAIN ECONOMY

AND MARKETING

BESTUURDER: GRAANEKONOMIE

EN BEMARKING

Witmielies

+2,4%

Geelmielies

-4,6%

Sojabone

-7,2%

Sonneblomsaad

-14,3%

Sorghum

-75,3%

Grondbone

64,4%

White maize

+2,4%

Yellow maize

-4,6%

Soybeans

-7,2%

Sunflower seed

-14,3%

Sorghum

-75,3%

Groundnuts

64,4%

In die Wes-Kaap, wat die grootste wintergraanproduserende streek

is, was die 2018/2019-seisoen een van die beter seisoene in die

afgelope vyf jaar. Die totale koringproduksie in die Wes-Kaap was

890 500 ton vir die 2018/2019-seisoen – wat 52% meer is as die

2017/2018-seisoen se produksie van 586 800 ton. ’n Totaal van

503 350 ha koring is gedurende die 2018/2019-seisoen aangeplant met

die totale produksie wat 1,86 miljoen ton bereik het.

In terme van die ander wintergrane (kanola en gars) was die 2018/

2019-seisoen ook ’n goeie produksieseisoen. ’n Totaal van 77 000 ha

kanola is gedurende die 2018/2019-seisoen aangeplant en die totale

produksie vir die seisoen was 104 500 ton. Die garsoppervlakte vir die

2018/2019-seisoen was 119 000 ha en die totale produksie vir die seisoen

het 421 500 ton beloop.

Mielies

Die totale mielie-aanplantings vir die 2018/2019-produksieseisoen was

2,3 miljoen ha wat 183 000 ha (0,8%) minder is as die 2017/2018-seisoen

In the Western Cape, which is the biggest winter grain-producing

region, the 2018/2019 season was one of the better seasons in the

past five years. The total wheat production in the Western Cape was

890 500 tons for the 2018/2019 season, which was 52% more than

the production of 586 800 tons for the 2017/2018 season. A total of

503 350 ha of wheat were planted in the 2018/2019 season, with the

total production reaching 1,86 million tons.

For the other winter grains (canola and barley) the 2018/2019 season

was also a good production season. A total of 77 000 ha of canola

were planted in the 2018/2019 season and the total production for the

season was 104 500 tons. The barley area for the 2018/2019 season

was 119 000 ha and the total production for the season amounted to

421 500 tons.

Maize

The total maize plantings for the 2018/2019 production season were

2,3 million ha – 183 000 ha (0,8%) lower than the planted area for