

52
Corporate Services
Korporatiewe Dienste
Offering support to all
levels within Grain SA
Steun gebied op alle
vlakke in Graan SA
KONGRES, HOOFBESTUUR
EN DAGBESTUUR
Jaarlikse Kongres
D
ie jaarlikse Kongres het op 6 en 7 Maart 2019 by NAMPO Park
plaasgevind. Die Kongres is gekonstitueer met ’n totaal van
376 afgevaardigdes, wat 32 streke verteenwoordig het.
Die Kongrestema het op “’n Kritiese refleksie vir ’n nuwe
voetspoor” gefokus.
Die afgevaardigdes het die volgende temas bespreek:
Malcolm Ferguson (Afgetrede ambassadeur; verteenwoordig Suid-
Afrika in verskeie lande): Die politieke en ekonomiese omgewing in
Suid- en Suidelike Afrika.
Werner Rossouw (Silostrat): Verskansing van graanpryse: Tien
lesse geleer.
Motiveringsprekers – Alex van den Heever en Renias Mhlongo
(twee wildbewaarders).
Groepbesprekings ná al die sessies is deur Jannie de Villiers, Uitvoe-
rende Hoofbestuurder van Graan SA, gelei.
Rondetafelgesprekke het plaasgevind met afgevaardigdes uit die
onderskeie streke, met interaksie en deelname aan vraesessies.
Erkenning aan rolspelers in die graanwaardeketting
Tydens die Kongres is erkenning gegee aan:
Verskeie entiteite vir diens aan die landboubedryf in Suid-Afrika oor
die afgelope eeu:
BKB
Landbouweekblad
OVK
Overberg Agri
Santam Landbou
VKB
Die volgende instellings het erkenning ontvang vir 110 jaar se diens
aan die landboubedryf:
NWK
Senwes
Suidwes
Die volgende rolspelers in die bedryf:
SIQ en GTI vir dienste in belang van die graan- en oliesadebedryf,
CONGRESS, EXECUTIVE AND
MANAGEMENT COMMITTEE
Annual Congress
T
he annual Congress took place at NAMPO Park on 6 and
7 March 2019. The Congress was constituted, with a total of
376 delegates, representing 32 regions.
The Congress theme focused on ‘A critical reflection for a
new footprint.’
The following themes were discussed by delegates:
Malcolm Ferguson (Retired Ambassador; represented South Africa in
various countries): The political and economic policy environment in
South and Southern Africa.
Werner Rossouw (Silostrat): Hedging your grain price: Ten lessons
learned.
Motivational speakers – Alex van den Heever and Renias Mhlongo
(two rangers).
Group discussions after all the sessions were led by Jannie de Villiers,
Chief Executive Officer of Grain SA.
Round table discussions took place with delegates from the various
regions, with interaction and participation in question sessions.
The main table: Preline Swart (Vice-chairperson), Nico Vermaak (Manager:
Corporate Services), Jaco Minnaar (Chairperson), Jannie de Villiers (Chief
Executive Officer) and Derek Mathews (Vice-chairperson).
Die hooftafel: Preline Swart (Visevoorsitter), Nico Vermaak (Bestuurder: Korporatiewe
Dienste), Jaco Minnaar (Voorsitter), Jannie de Villiers (Uitvoerende Hoofbestuurder)
en Derek Mathews (Visevoorsitter).
Malcolm Ferguson
Renias Mhlongo and/en Alex van den Heever
Werner Rossouw