

53
Elda-Beth van den Berg
SECRETARY
SEKRETARESSE
Clarissa Chinian
RECEPTIONIST
ONTVANGSKLERK
Eva Lehabe
OFFICE CLERK/MESSENGER
KANTOORKLERK/BODE
Nico Vermaak
MANAGER: CORPORATE SERVICES
BESTUURDER: KORPORATIEWE DIENSTE
Louisa Mohlala
CLEANER
SKOONMAKER
Coretha Usher
HUMAN RESOURCES OFFICER
MENSEHULPBRONNEBEAMPTE
Recognition to role-players in the grain value chain
During Congress recognition was given to:
Various entities for service to the agricultural industry in South Africa
over the past century:
BKB
Landbouweekblad
OVK
Overberg Agri
Santam Agriculture
VKB
The following institutions was recognised for 110 years of service to
the agricultural industry:
NWK
Senwes
Suidwes
The following industry role-players:
SIQ and GTI for services in the interests of the grain and oilseeds
industry, with exceptional contributions to ensure high quality
data for accurate crop estimates.
Infoworks for 18 years of exceptional service to Grain SA.
The following Grain Producers of the Year:
2018 New Era Commercial Producer of the Year: Jeremia
Mathebula, Amersfoort, Mpumalanga.
2018 Subsistence Farmer of the Year: Jenette Thembi Shoba
from Gert Sibande District Municipality in Mpumalanga.
2018 Smallholder Farmer of the Year: Nhlanhla Sicelo Mngadi
from Kwa-Dlamini, Estcourt, KwaZulu-Natal.
2018 Potential Commercial Farmer of the Year: Paulus Mosia of
Edenville, Free State.
2018 Grain Producer of the Year: Van As Brothers (Johan and
Dirkie) from Swellendam.
The Maize Breakaway Session: Dr Tom Drinkwater:
Recognition was given to Dr Tom Drinkwater from the ARC-
Grain Crops during the Maize Breakaway Session for his lifelong
contribution to the grain industry.
Attendance by guests and media
Support by the media and attendance by large numbers of guests and
senior government officials were indicative that the Grain SA Congress
met buitengewone bydraes om hoëgehaltedata vir akkurate
oesskattings te verseker.
Infoworks vir 18 jaar se buitengewone diens aan Graan SA.
Die volgende Graanprodusente van die Jaar:
2018 Nuwe Era Kommersiële Produsent van die Jaar: Jeremia
Mathebula, Amersfoort, Mpumalanga.
2018 Bestaansboer van die Jaar: Jenette Thembi Shoba van
Gert Sibande Distriksmunisipaliteit, Mpumalanga.
2018 Kleinskaalse Boer van die Jaar: Nhlanhla Sicelo Mngadi
van Kwa-Dlamini, Estcourt, KwaZulu-Natal.
2018 Potensiële Kommersiële Boer van die Jaar: Paulus Mosia
van Edenville, Vrystaat.
2018 Graanprodusent van die Jaar: Van As Broers (Johan en
Dirkie) van Swellendam.
Die Mieliewegbreeksessie: dr Tom Drinkwater:
Tydens die Mieliewegbreeksessie het dr Tom Drinkwater van
die LNR-Graangewasse erkenning ontvang vir sy lewenslange
bydrae tot die graanbedryf.
Bywoning deur gaste en media
Steun van die nuusmedia en bywoning deur groot getalle gaste en
senior regeringsamptenare het aangedui dat die Graan SA Kongres
as ’n hoogtepunt op die landboukalender beskou word. ’n Geraamde
550 persone het die Kongres by NAMPO Park bygewoon.
Hoofbestuur en Dagbestuur
Die Hoofbestuur is die hoogste gesag wanneer die Kongres nie in
sitting is nie.
Graan SA se Dagbestuur bestaan uit verkose en gekoöpteerde verteen-
woordigers van die onderskeie graanproduserende streke. Die Hoofbe-
stuur het by vier geleenthede tydens die verslagdoeningstydperk vergader,
naamlik op 5 Februarie, 7 Maart, 23 tot 24 Julie en 3 Oktober 2019.
’n Netwerk word met die graanwaardeketting gehandhaaf, met
hoofbestuurslede wat in verskeie direksies, trusts, forums, tegniese
komitees en ander eksterne entiteite dien. Dit word gedoen om te
verseker dat die belange van graanprodusente op die hoogste vlak in
die graanwaardeketting bevorder word.
Die Dagbestuur van die Hoofbestuur is ná die Kongres deur die
Hoofbestuur gekies en bestaan uit die volgende lede: