

47
PROJEKIMPLEMENTERING: OPLEIDING
EN KENNISOORDRAGING
Boere-opleiding het die volgende behels:
Afmetings en berekenings
Klimaatsvereistes vir mielieproduksie
Grond en grondvogbehoud
Grondmonsterneming
Grondsuurheid
Beginsels van bewaringslandbou
Plantgroei
Kultivarseleksie
Plantdigtheid
Plantdiepte
Rye met en spasiëring in die ry
Bemesting en topbemesting
Onkruidbeheer
Beheer van die geeluintjie
Korrekte gebruik van handtoerusting en kalibrering
van die rugsaksproeier
NUWE UITDAGINGS
Die fisiese oestyd het meer tyd en arbeid van boere geverg.
Bemarking is problematies vir bestaansboere wat ver van markte is.
Die tyd waarop geoes word, is nie vir boere gunstig nie omdat die
grond deur gemeenskaplike beeste bewei word en koppe uit die
land verwyder moet word voordat dit genoeg uitgedroog het.
Probleme met die veilige opberging van die graan aan die kop het
opgeduik.
Koppe het nie droog genoeg geword nie, en die hoë voginhoud
maak dit die ideale teelaarde vir mikotoksiene, wat tot die verlies van
graan lei, wat dan onbruikbaar en selfs skadelik vir vee raak.
Ons het ’n draadkophouer met ’n dak ontwerp om koppe veilig van
die grond af te lig en ventilasie te verbeter.
Ons moet boere opvoed oor die risiko’s en gevare van diefstal,
bederf en mikotoksienbesmetting, en die bestuur van graan.
Dit is omslagtig om ’n groter oes met die hand skoon te maak.
Vyf klein dieselaangedrewe dorsmasjiene is gekoop, maar nog
is nodig.
2. Graan SA-projek: “Beyond Abundance”
Met geen befondsing buiten die beplande vyfjaarprojek uit die Jobs
Fund nie, sou die projek moes sluit, maar die veldtog deur boere om
voort te gaan om beter te boer en te bou op wat hulle geleer het, het
gelei tot ’n nuwe projek: “BEYOND ABUNDANCE”.
Dit is ons inspirasie:
Boere het resultate behaal, ten spyte van uitdagende toestande soos
droogtes en plae.
Boere is opgewonde oor die nuwe moontlikhede wat hulle boerdery
hulle bied.
Boere het reeds hulle swaarverdiende geld vir ’n nuwe seisoen weg
gesit.
Boere het dit duidelik gemaak dat hulle saam met Graan SA se
Landbou-ontwikkelingsprogram die toekoms wil ingaan.
Met ’n wêreldwye fokus op die 17 doelwitte vir ’n beter wêreld teen 2030
sou dit onverantwoordelik van ons wees om hierdie geleentheid, wat
die potensiaal het om kwessies soos dié hieronder te hanteer, te laat
verbygaan: Geen armoede nie, geen honger nie, goeie gesondheid
en welstand.
VOORUITSKOUING
Die projek “BEYOND ABUNDANCE” is in Oktober 2019 bekend gestel.
Geprojekteerde deelname aan die projek was soos volg:
PROJECT IMPLEMENTATION: TRAINING
AND KNOWLEDGE TRANSFER
Farmer training comprised:
Measurements and calculations
Climatic requirements for maize production
Soil and soil moisture retention
Soil sampling
Soil acidity
Principles of conservation agriculture
Plant growth
Cultivar selection
Plant population
Planting depth
Row with and spacing in the row
Fertilisation and top dressing
Weed control
Control of Yellow Nut sedge
Correct use of the hand held equipment and calibration
of the knap sack sprayer
NEW CHALLENGES
The physical harvest time has demanded more time and labour
from farmers.
Marketing is problematic for subsistence farmers who are far
from markets.
Time to harvest is not in farmers favour since the lands are grazed
by communal cattle and cobs must be removed from the field before
they have dried out enough.
Issues around the safe storage of the grain on the cob have presented.
Cobs have not dried off enough, the high moisture makes them an
ideal breeding ground for mycotoxins resulting in loss of grain which
becomes unusable, even harmful for livestock.
We designed a wire cob cage with a roof to store cobs safely off the
ground, improve ventilation.
We need to educate farmers about the risks and dangers of theft,
spoilage and mycotoxin contamination and management of grain.
Hand shelling a bigger crop is tedious. Five small diesel-powered
threshing machines were purchased but more are needed.
2. Grain SA project: Beyond Abundance
With no funding beyond the planned five-year project forthcoming from
Jobs Fund, the project could have closed but the drive from farmers to
continue farming better and build on what they’ve learned has given
impetus to a new project: BEYOND ABUNDANCE.
This is our inspiration:
Farmers have seen results in spite of challenging conditions like
droughts and pests.
Farmers are excited by the new possibilities there farming livelihoods
offer them.
Farmers have already put their hard-earned money ‘in the bank’ for
the new season.
Farmers have made it clear they wish to continue with Grain SA
Farmer Development.
With a global focus on the 17 goals for a better world by 2030, it
would be irresponsible of us to drop this ball which holds the potential
of addressing issues like: No poverty; zero hunger; good health
and wellbeing.
LOOKING AHEAD
The project BEYOND ABUNDANCE was launched in October 2019.
Projected project participation was as follows:
SEISOEN
2019/2020 2020/2021 2021/2022
Getal boere
5 500
6 050
6 655
Getal hektaar
7 500
8 250
9 075
SEASON
2019/2020 2020/2021 2021/2022
Number of farmers
5 500
6 050
6 655
Number of hectares
7 500
8 250
9 075