

49
WAT IS BEREIK?
1) ’n Totaal van 95 kursusse oor veilige opberging en mikotoksiene is
aangebied, en 1 721 boere het dit bygewoon.
2) Kophokke vir veilige opberging: 398 kophokke is aan boere verskaf.
3) 70 klein dieselaangedrewe dorsmasjiene wat maklik vervoer kan
word, is aangeskaf en versprei in gebiede waar boere gesukkel het
om klaar te oes.
4) Skale en sakstikmasjiene is gekoop en het boere in staat gestel om
sakke te weeg om te bemark.
5) Kursusse om graanboerdery vir voedselsekerheid te bevorder en
om boere van huishoudelike voedingsekerheid te leer, is ontwerp:
1. Voeding: verskillende voedselgroepe: 44 kursusse is vir 847 boere
aangebied.
2. Opleiding oor die nikstamalisering van mielies: 220 kursusse is
vir 2 806 boere aangebied.
Dit is baanbrekerswerk wat deur Graan SA Landbou-ont-
wikkeling gedoen word. Hierdie “kookproses” kom uit Mexiko
en verwys na ’n metode om mielies en ander graan voor te berei
deur die graan in ’n alkaliese oplossing, gewoonlik kalkwater,
te week en te kook. Die motivering is dat hierdie proses 97%
tot 100% van die aflatoksiene in die graan en uit mikotoksien-
besmette mielies verwyder. Genikstamaliseerde mielies het
verskeie voordele bó onverwerkte graan: Dit is makliker om te
maal, het groter voedingswaarde, die smaak en geur is beter,
en mikotoksiene is verminder.
6) Die Droëboneprojek: 79 kursusse oor die produksie en voedings-
voordele van droëbone is vir 1 139 boere aangebied. Boere benodig
opleiding oor die produksie van bone, die waarde van bone in die
gewasrotasiesiklus, en die waarde van bone as ’n bron van proteïen.
7) Versnelde deel van kennis met behulp van moderne tegnologie. Die
Departement Wetenskap en Innovasie het die produksie van vyf
DVD’s in ’n reeks getiteld “Road to Growth” befonds.
1 – Feed your soil
2 – Control plant diseases
3 – Control pests in your crops
4 – Weed control – eliminate competition
5 – Chemical weed control
Die video’s is op Graan SA se YouTube-kanaal beskikbaar.
4. Landbou-ontwikkeling se samewerking
met AB InBev
Hierdie projek is ontwerp om lenings te verskaf wat boere met
produksiefinansiering bemagtig. Alle deelnemende boere het self ’n
bydrae gemaak en AB InBev het R5 000 per ha vir insette geleen. Die
2019-begroting vir die projek was R10 992 850.
Drie Landbou-ontwikkelingskantore was betrokke, met 34 boere wat
deelgeneem het.
Die projekplan was om 1 738 hektaar aan te plant.
Vroeë droogte het die vordering van die projek gekniehalter, en
sommige boere kon nie plant soos wat beplan was nie.
1 371 ha is aangeplant.
Bone- en sonneblomopbrengste was teleurstellend.
Die 2018/2019-seisoen was nie ’n weerspieëling van die boere of
hulle vermoëns nie.
WHAT HAS BEEN ACHIEVED?
1) 95 courses on safe storage and mycotoxins were held; 1 721 farmers
attended.
2) Cob cages for safer storage: 398 cob cages, were distributed to
farmers.
3) 70 small, easily transported, diesel powered threshing machines
were acquired and distributed to areas where farmers were strug-
gling to finish harvesting.
4) Scales and bag stitchers were bought and enabled farmers to weigh
bags to market.
5) Courses to promote grain farming towards food security and to teach
farmers about household nutritional security were designed:
1. Nutrition: Different food groups: 44 courses were presented to
847 farmers.
2. Training on the nixtamalization of maize: 220 courses were deliv-
ered to 2 806 farmers.
This is pioneering work being done by Grain SA Farmer
Development. This ‘cooking’ process originates from Mexico
and refers to a method of preparing maize and other grains by
soaking the grain and cooking it in an alkaline solution, usually
lime water. The motivation is this process is known to remove
97% to 100% of the aflatoxins in the grain from mycotoxin-
contaminated corn. Nixtamalized maize has several benefits
over unprocessed grain: It is more easily ground; nutritional
value is increased; flavour and aroma are improved; and
mycotoxins are reduced.
6) The Dry beans Project: 79 courses on the production and nutritional
benefits of dry beans were given to 1 139 farmers. Farmers need
training on bean production, the value of beans in the crop
rotation cycle, and the value of beans as a source of protein.
7) Fast tracking knowledge-sharing using modern technology. The
Department of Science and Innovation funded the production of five
DVD’s in a series entitled Road to Growth.
1 – Feed your soil
2 – Control plant diseases
3 – Control pests in your crops
4 – Weed control – eliminate competition
5 – Chemical weed control
The clips are available on Grain SA’s YouTube channel.
4. Farmer Development’s collaboration
with AB InBev
This project is designed to provide loans which enable farmers with
production finance. All participating farmers made an own contribution
and AB InBev loaned R5 000 per ha for inputs. The 2019 budget for the
project was R10 992 850.
Three Farmer Development offices were involved with 34 participating
farmers.
The project plan was to plant 1 738 hectares.
Early drought hampered project progress and some farmers were
unable to plant as planned.
1 371 ha was planted.
Bean and sunflower yields were disappointing.
The 2018/2019 season was not a reflection on farmers or on their
capabilities.
CROP
GEWAS
HA (2018/2019)
TONS HARVESTED (2018/2019)
TON GEOES (2018/2019)
AVERAGE YIELD (t/ha)
GEMIDDELDE OPBRENGS (t/ha)
Dry beans/Droëbone
234
197
0,84
Maize/Mielies
581
1 909
3,29
Sunflowers/Sonneblom
556
319
0,57