Background Image
Previous Page  11 / 44 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 11 / 44 Next Page
Page Background

E

k wil vanjaar se Kersboodskap neem

uit wat ons in Lukas 24:13 - 35 by

die Emmausgangers kan leer. Jy

kan wel argumenteer dat dit met

Jesus se kruisiging te doen het en nie met

Sy geboorte nie. My beroep op jou is egter

om hierdie Kersfees stadig te loop en jou

geestesoë oop te hou om Hom raak te sien.

Ons kan so maklik in ‘n terugblik oor die jaar

in al die gebeure van die jaar vaskyk, soveel

so dat ons Hom wat al die tyd saam met ons

stap, nie sien nie. Die politieke gebeure wat

die nuus die afgelope jaar so ontsier het,

die swak pryse van ons produkte, sowel as

die droogte in die Wes-Kaap, kan ons oë

– soos die Emmausgangers s’n – gesluier

hou sodat ons die Kind miskyk.

Jesus het nie gekom om met ‘n donderslag

in jou lewe in te kom en Hom so te openbaar

nie. Hy doen dit sag en rustig. Maak seker

jy sien jou geliefdes dié Kersfees ráák op

dié plek waar hulle in hul lewens is. Luister

weer versigtig waaroor jou kinders en

kleinkinders droom. Sag en rustig soos ons

Heiland.

Gee stadig leiding en hoop vir elk, bloot

omdat ons glo in Hom wat gekom het.

Moenie dat die gebeure in “Jerusalem” ons

so ontstig dat ons Sy krag en versorging

miskyk nie. Hy is in beheer en Hy sal sorg

– kom wat wil.

When Jesus eventually revealed Himself,

He called upon the disciples’ faith in the

Word. Do you still believe His Word?

Christmas is the time to reflect on your faith

and that faith that supersede all the earthly

things that trouble us so much. He came to

save us from our sins and the fear of things

that may never happen.

My prayer is that your heart will also burn

within you after your meeting with the

Christ that came to Earth to save us. Make

time to look around you to find Him that

walks with us. Take courage and don’t lose

heart. He is Emmanuel – God with us!

Geseënde Kersfees!

Jannie de Villiers

HUB, Graan SA