SA Graan Augustus 2014 - page 9

WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
58%
INCREASE IN THENUMBEROF SMALLHOLDER FARMERS IN
SOUTHAFRICA TO 299 000 SINCE 2009.
– 2014 Statistics SouthAfricaGeneral Household Survey
5
Thenumber of new land reformbills tobe introduced toparliament during
the course of the year, according toministerGugileNkwinti’sBudget
VoteSpeech for theDepartment of Rural Development and LandReform
(DRDLR) inparliament on 23 July 2014.
Ek het nog nooit een Oesdag misgeloop nie
danksy baie genade.Was indie begin opOes-
daewat elke jaar verskuif het – vanHendrina,
Viljoenskroon, Val en later Bothaville. Ons het
partykeer laat daar aangekom, maar ek en
my seun het (vandat hy sewe jaar oudwas) dit bygewoon.
EkhetNAMPO (toeSAMPI) gesiengroei.
– L.P. STOLTZVANNIGEL (PERFAKS)
2,4miljoen
Getal huishoudings inSuid-Afrikawat eenof ander vorm
vanbestaansboerderybeoefen.
–STATISTIEKESUID-AFRIKASEALGEMENEHUISHOUDELIKEOPNAME 2014
Ons bydrae sal verseker dat die ge-
sinnewat deur die stakingbeïnvloed
is vandie nodige basiese voedsel
voorsienword endat veral kinders nie
honger skool toe hoef te gaannie.
– JanniedeVilliers (uitvoerendehoofbestuurder vanGraanSA) op 24 Juliená
die loodsing van ‘nprojek in samewerkingmet Pioneer Foods en Loubser
Transport. Nagenoeg 12 tonmieliemeel gaan versprei wordonder inwoners
vandieRustenburg-omgewingwat geraak is deur dieonlangse staking
indieplatinumgordel vandieNoordwes Provinsie.
Geegerus jóúmening vandie kantlynaf:
083 490 9449
“GraanSA verskaf dieoplossing vir grondhervormingwaarnadie regering endie samelewing angstiglikop soek is, naamlik suksesvolle swart
produsente sowel as voedselsekerheid,” lui ‘nonlangsemediaverklaringdeurGraanSA. Sienbladsy 10 vanhierdieuitgawe.
“GrainSAprovides the solution for land reform forwhich thegovernment and society is desperately searching, namely successful black
producers aswell as food security,” according to a recent press releasebyGrainSA. Seepage 10of this edition.
7
August 2014
AGRI MEGAWEEK:
17 tot 20September
GraanSA-lede van die Suid- enWes-Kaap het
weer gratis toegang. GraanSA sal binnekortmet
lede hieroor kommunikeer. Lede van die ander
provinsieswat beplan om dieMegaWeek by te
woon, kanGraanSA se kantoor kontak.
1,2,3,4,5,6,7,8 10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,...124
Powered by FlippingBook