SA Graan Augustus 2014 - page 6

Augustus 2014
4
d
ie 2014-klas van die Graan Aka-
demie wat Graan SA saam met
Syngenta aanbied, het op 20 Ju-
nie vanjaar in Bloemfontein ge-
gradueer. Daardie Vrydag moes
diemanne en een vrou die resul-
tate van hul projekte waaroor hulle navorsing
gedoenhet, aan ‘npaneel voorhou.
Die onderwerpe was baie uitdagend: Grond-
hervorming, hoe om kommunale grond in
produksie te kry en water in landbou. Alles
in Engels! Om die energie en innoverende
jongmense te beleef, was voorwaar vir my
‘n voorreg.
Ons drome om so iets aanmekaar te sit, is
by verre oortref. Ek het sommer weer nuwe
moed vir ons landbou se toekoms gekry met
die aanhoor en waarneming van die geleent-
heid. Hierdie is ‘n baie kosbare belegging in
ons land se mense wat nog baie rente in die
toekoms gaanoplewer.
Elke studentmoes ook aandie einde vandie aand ‘n voorneme voor
almal uitlees oor wat hulle met die nuwe kennis gaan doen. Dit is
waarvoor ek leef: Om jongmense te sien visie vang en as nuwe-
generasie-leiers verantwoordelikheid vir die land se toekoms te
neem! As elke vennootskap met ons insetverskaffers sulke resul-
tateoplewer, gaandaarmaarmindingeweeswat ons kan terughou.
Op 26 Junie vanjaar het so 16 van die Graan SA-personeel van die
Pretoria-kantoor insluitende myself, in ‘n konvooi na Moedverloren
Boerdery vertrek. Diemissie vir diedagwas om eerstehands te sien
hoe daar gestroop word in so ‘n mooi jaar. Mnr Neels Ferreira het
eers saam met sy kunsmisadviseur van Omnia vir die groep ver-
duidelikwat presisieboerdery is en daarna kon almal ‘n draai rymet
‘n trekker wat sommer self ry. Party kon darem, onder diewakende
hand van die eienaar, self ook die trekker bestuur. Ander het weer
diekansgebruikommet onshedendaagseplaaswerkers tepraatwat
sulkeduur toerustingmet gemak kanhanteer.
Vir sommige was dit ‘n eerste keer op ‘n kommersiële plaas. Som-
mige was nog nooit in ‘n stroper, of het nog nooit gesien waar al
diemielies vandaan kom nie. Aan die einde van die dag het elkeen
‘n kans gekry om sy/haar eie ervaringmet die ander te deel oor wat
hulle beleef het. Al het elkeen ‘n unieke ervaring dié dag beleef,
het ons almal huis toe gekommet ‘n baie beter begrip vanwaaroor
kommersiële boerdery nou eintlik gaan. Die heerlike pap en vleis
waarmeeonsbederf is, isook sommer baiemeerwaardeer.Ons kan
nie die toekoms met selfvertroue ingaan as ons nie voortdurend in
onsmensebelênie.
Junie vanjaar was ‘nmaandmet baie grofgeskud oor grondhervor-
ming. Die felheid van die debat dra selfs spanning onder die gele-
dere van georganiseerde landbou in. Geharde leiers in landbou
begin kop krapendit isnoudie tydom kop tehou!Disnie somoeilik
om leierskap toe te pas as dit redelik maklik gaan nie, maar as die
bulte begin steil raak en die berge hoër, dán is dit tyd vir die ware
leiers omop te staan.
Dankie vir al die bemoediging wat ons hier by die kantoor ontvang
en die versekering dat julle vir ons bid. Een vanmy jarelangemen-
tors het lank gelede virmy die les geleer van: Benoude perdemaak
benoude spronge. “Kalm bly, Jannie Div” was sy raad. Dit is nou
sulke tyd!
Ons gaan ‘n baie uitdagende seisoen binne ten opsigte van grond-
hervormingendievolgendevier jaar sal deurslaggewendvir die toe-
komswees –nienet vir landbounie,maar ookvir die land.Wat egter
soos ‘n paal bo water staan, is dat almal wat onderhandel (en selfs
dié wat nie onderhandel nie) steeds drie keer per dagmoet eet. Dít
is ons behoud.
Nou verstaan ek beter
JANNIEDEVILLIERS,
uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Ons kan nie die toekoms
met selfvertroue ingaan
as ons nie voortdurend in
onsmense belê nie.
STANDPUNT
POINTOFVIEW
GraanSA
1,2,3,4,5 7,8,9,10,11,12,13,14,15,16,...124
Powered by FlippingBook