SA Graan Augustus 2014 - page 13

11
August 2014
dele van onsmense. Graan SA steun grondhervormingwat gedoen
wordop ‘nmanierwat voedselsekerheid sowel aspolitieke stabiliteit
in standhou. ‘nOnrealistiesevoorstel sooshierdie sal voedselseker-
heid verder bemoeilik en lei tot rassepolarisasie. Die vakbondmen-
taliteit en konstante afkraak van produsente is uitgedien en
onvanpas in ons 20-jarige liberale grondwetlike demokratiese be-
deling. Volhoubare grondhervorming is ‘n noodsaaklikheid en te-
same daarmee beskou ons voedselsekerheid as ewe belangrik om
armoede inSuid-Afrika te verlig.
GraanSA,met die finansiëleondersteuning vandieMielie- en ander
graantrusts was die afgelope tien jaar baie aktief om die graanbe-
dryf te transformeer. Meer as 200 swart kommersiële graanboere
is alreeds in staat om ekonomies en volhoubaar te produseer. Die
opleiding van sowat 700 plaaswerkers die afgelope jaar het bygedra
tot diegroei inhul produktiwiteit.
Swart produsente se kapasiteit is verder uitgebrei deur opleiding
en daardeur is huishoudelike voedselsekerheid verbeter, aangesien
hulle surplusse winsgewend begin produseer het. Terwyl die lone
vanplaaswerkers indiemediabespreekword, bevestigGraanSAdat
ons R3 189 permaand, plus ‘n dertiende tjek, aan ons plaaswerkers
opNAMPOPark betaal.
GraanSAse lidmaatskapvanswart produsentehet totmeer as4000
toegeneemen is tansmeeraswitprodusente.Onsbenodigdringend
finansiering vir die swart boere wat op kommunale en staatsgrond
produseer. Aangesien hulle nie die titelaktes van hulle grond besit
nie, kwalifiseer hulle nie vir produksiefinansiering nie. Graan SA is
baie suksesvol in die vestiging van swart kommersiële graanboere
enwasdiep teleurgesteld toediestaatdieherkapitaliseringsprogram
afgeskaal het. Ons het nege streekskantore regdeur die graanpro-
duksiegebied wat uitsluitlik op voorligtingsdiens en opleiding aan
swart produsente fokus. Ons kan nie verstaan waarom so ‘n hoogs
suksesvolle programom swart produsente te ontwikkel endaarmee
saam voedselsekerheid tewaarborg, nie deur die regering as kritiek
belangrik vir grondhervormingbeskouwordnie.
Die spoed van hierdie manier van grondhervorming word beperk
deur wantroue, ‘n gebrek aan fondse en die afwesigheid van
titelaktesvirhierdienuweboere. Indienhierdienuweboere titelaktes
sou bekom, sal die mark sy verloop neem en produksie verseker.
Graan SA debatteer nie net grondhervorming nie, maar praktiseer
dit suksesvol.
GraanSA verskaf hierdeur die oplossingwaarna die regering en die
samelewing angstiglik op soek is: Suksesvolle swart produsente
sowel as voedselsekerheid. Die verontagsaming van eiendomsreg
van individue van Suid-Afrika het ingrypende implikasies vir die
hele ekonomie en nie net die landbousektor nie. Elke saadjie wat
graanprodusente plant, is ‘n belegging teen armoede. Ons glo in
Suid-Afrika en wil vooruitgang sien ten behoud van ons kinders
en kleinkinders. Dit is wat ons wil bereik en gaan bydra om hierdie
droom te verwesenlik. Komons almal spring aandiewerk!
Verdere navrae
Mnr Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder, Graan SA)
kan gekontak word by 08600 47246 indien daar enige verdere
navrae is.
OomFrans tree finaal uit
‘n
Vorige voorsitter van
SA Graan/Grain
se redaksiekomitee, wat oor jare
diep spore in georganiseerde landbou getrap het, is op 2 Julie vanjaar
oorledená ‘n stryd teen kanker.
Fra s Potgieter (74) was deel vandieNOPO/NAMPO-spanwat in 1998 en 1999oor
eenwording in die graanbedryf onderhandel het. Hy was ook vanaf 1999 tot en
met GraanSA seKongres inMaart 2013deel vandieGraanSA-hoofbestuur.
Hy het op verskeie interne werkgroepe in Graan SA gedien, waaronder die
Wintergraan Werkgroep; Produksie/Inset Werkgroep; Bedryfsheffingkomitee;
Ouditkomitee asook die Sonneblom en Sojaboon Werkgroep en Grondbone
Werkgroep. Hy het ook van 1999 tot en met 2010 op die redaksiekomitee van
SAGraan/Grain
gedien –waarvan as voorsitter gedurende 2010.
Frans was onder andere ook betrokke by die Oliesadeforum (sojabone), Oliesade
Advieskomitee, Soja PNS Werkgroep, TLU SA, Agri Limpopo asook die LNR-
Kultivarevalueringskomitee en het vir 21 jaar gedien opMGK se direksie en vanaf
2006 tot enmet vanjaar opdiePNSRaad.
Hy word oorleef deur sy vrou, Marie, sy drie kinders (Janet Reyneke, Riscindia
Oosthuizen enTheoPotgieter), hullegades en agt kleinkinders.
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
Frans Potgieter
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
– TimCubitt 2012
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...124
Powered by FlippingBook