SA Graan Augustus 2014 - page 11

9
August 2014
Trevor EgonZunckel vanBergville
JHBlanckenberg (Edms)BpkvanDurbanville
5: Egon Zunckel van die plaas Rustenburg,
aan die voet van die Drakensberge, naby
Bergville.
6: Egon op die voorstoep van hul huis, in
gesprekmet diepaneel tydens hul besoek.
7: Egon saam met sy seun, Carl, by die ko-
ringplanter. Hulle verbou hoofsaaklikmielies,
sojabone, koring en kanola, maar het ook
speenkalwers opbepaalde tye.
8: Egon en sy ander seun, Tyson, by ‘nmielie-
land. Geenbewerking is reeds vir 18 jaar deel
van hul produksiepraktyke en volgens Egon
het ditwondereverrig, veral opdiemarginale
gronde.
9: ‘n Trotse pa, Boy Blanckenberg, saammet
sy seuns, Koos (hoofsaaklik verantwoordelik
vir die graanverbouing), Vlok en Philip, van
dieKlipheuwel plaas, nabyDurbanville.
10: Koos, saam met die paneel, tydens die
besoek aan die lande. Koring, kanola en
hawer vorm ‘n integrale deel van hul gewas-
verbouing.
11: ‘nUitgebreide veefaktormet SAHolstein-
koeie vir melkproduksie, Aberdeen Angus vir
speenkalfproduksie en SA Vleismerino’s vir
wol- en vetlamproduksie vorm deel van hul
boerdery.
12: Bykans aan die voet van Tafelberg – die
Blanckenberg-familie saam met die paneel
vanbeoordelaarsopKanonkop,metTafelberg
indie agtergrond.
5
7
8
9
11
10
6
12
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10 12,13,14,15,16,17,18,19,20,21,...124
Powered by FlippingBook