SA Graan November 2014 - page 33

31
November 2014
Op die ou eindemaak dit nie veel saakwattermetode gebruikword
om die huur te bereken nie, die boerdery moet die huur betaal en
die huurgrondmoet tot voordeel van die besigheid ‘n bydraemaak.
Dit help niks daar word geploeg, geplant, gestroop en die wins
regverdignie al diewerk nie.
Jy as produsent moet self jou som maak om te bereken of die
huur geregverdig is of nie. Dit kan net gedoen word as jy presies
bepaal wat die opbrengs, wins en kapitaal benodig vir die ekstra
gedeelte gaan wees. Dit is dus belangrik om seker temaak wat die
langtermynopbrengs vir daardie spesifieke land of plaas gaanwees
en hoeveel wins op die land behoort te realiseer. Gegewe hierdie
wins kan daar besluit wordwat geregverdig sal wees om vir huur af
te staan.
Eerder grond koop as huur?
Ongelukkig is daar ook ‘n maksimum wat vir die grond betaal kan
word. Hierdie limiet sal deur elke produsent bepaal moet word.
Soms kan die huur relatief tot die grondprys, ‘n beperking begin
raak. As die huur meer as 10% van die realistiesemarkwaarde van
die grond raak, sal dit diemoeitewerdwees om eerder die grond te
koop as tehuur.
‘nAnder aspekwat ookoorweegmoetword, ishoe lankmoet grond
gehuurword?As die visie is om lang termyn tehuur,moet die vraag
gevraword,moet ek nie eerder noggrondbykoopnie?
Die produsent semeganisasie sal ook bepaal hoeveel vir die ekstra
grond betaal kan word. As daar nog kapitaalitems gekoop moet
wordomdie lande tewerk, sal dit verseker indiehuur verdiskonteer
moet word.
‘n Ander metodewat gebruik kanword, is om beide die verhuurder
asook die huurder sover te kry om ook ‘n deel van die risiko te dra.
Die verhuurder moet in ruil hiervoor ‘n goeie gedeelte van diewins
kan verdien. Hierdie benadering het tot gevolg dat die huurder
en verhuurder beide moet ooreenkom oor watter koste ingesluit
word en watter nie. Verder moet elkeen ‘n goed opgestelde
plaasbeplanning saamstel. Dit sal egter nodig wees om ook
beskerming vir beidepartye in tebou.
Aan die einde van die dag maak dit nie regtig saak watter metode
gevolg word om die huur te bepaal nie. Jy as produsent moet op
hierdiehuurgrond indie lang termyn ‘nwins kanmaak. Indiendit nie
moontlik is nie, moenie die grond huur nie behalwe as daar ander
aspekte iswat jou kanoortuigomdit wel tehuur.
Geskrewe ooreenkoms
Sekerlik net so belangrik soos die huurkoste, is die geskrewe
ooreenkoms tussen die verhuurder en die huurder. In hierdie
ooreenkomsmoet die verantwoordelikhede en voorregte van beide
die verhuurder en huurder duidelik uiteengesit word en die termyn
van huur asook die huurprys moet aangedui word. Laat hierdie
belangrike stuk papier verkieslik deur ‘n professionele persoon
opstel en spaar só, baie trane.
As daar enige verdere vrae is, kan Pietman Botha by 082 759 2991
gekontakword.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
‘nGoeie chemiese kaart vandieplaas sal ongetwyfeldookdiehuurwaardes beïnvloed. As diegrondbaie suur is endiemakro- enmikro-voedings-
vlakke indiegrondbaie laag is, sal ditweer dieopbrengspotensiaal vandiegrond verlaag.
1...,23,24,25,26,27,28,29,30,31,32 34,35,36,37,38,39,40,41,42,43,...100
Powered by FlippingBook