Background Image
Previous Page  2 / 108 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 2 / 108 Next Page
Page Background

JOU VISIE

ONS ADVIES

Dit maak nie saak watter hand die natuur jou deel nie, PANNAR bied

die regte kultivars vir jou omstandighede. Ons is hier om hardwerkende

boere met saad en advies vir ’n suksesvolle oes te ondersteun. PANNAR

ondersteun jou om die risiko’s te bestuur, produksie te optimaliseer

en vir vooruitgang te beplan.

Wees verseker, terwyl jy jou kritieke rol vervul om ons nasie te voed,

is dit ons doelwit om jou boerdery te help floreer as nalatenskap

vir toekomstige geslagte.

www.pannar.com

|

infoserve@pannar.co.za

® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2017 PANNAR BPK

2017/CORP/A/005GENERATION

TM

KERN-

WAARDES

GEVORDERDE

TEGNOLOGIE

MULTI-GEWAS-

KUNDIGHEID

GEOPTIMALISEERDE

PRODUKSIE

SAKE-

VENNOOTSKAP