Background Image
Previous Page  9 / 108 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 9 / 108 Next Page
Page Background

7

SIDELINE

From t he

July 2017

DS KOOS KIRSTEN

WOORD

Uit die

n

ie so lank terug nie het iemand ‘n opmerking gemaak

wat my eers regop laat sit het en toe diep laat na-

dink het. Die opmerking hou verband met die feit dat die

Here Jesus gekruisig is en gesterf het. Waarom is God

dan so wreed en bloeddorstig? Was daar dan nie enige

ander manier waarop vir ons sondes betaal kon word

nie? Kon dit regtig alleen deur dood betaal word?

Wanneer ons hierdie vrae wil beantwoord, is daar twee sake waar-

op ons moet let. Die heiligheid en genade van God aan die een kant

en aan die ander kant die aakligheid en omvang van ons sondes.

Ons lees op verskeie plekke in die Bybel dat God heilig is

(Levitikus 11:44; Openbaring 19:1). Heilig beteken dat die Here

geen sonde in Hom het nie en daarom ook nie sonde kan doen nie.

Verder beteken dit ook dat God die sonde nie kan verdra nie. Geen

sondige wese kan dit dus waag om voor Hom te verskyn nie.

God is egter ook genadig en is bereid om die sonde te vergewe.

Wat God egter eis voordat Hy vergewe, is dat die skuld van die sonde

betaal moet word. Om sonde te doen, is soos om skuld te maak.

Elke keer as jy sonde doen, maak jy jou skuld meer. As jou skuld

afbetaal is, vergewe God jou. God se genade kom daarin na vore

dat jy nie nodig het om self jou skuld te betaal nie. Trouens, jy kan

nie – daarom het Jesus Christus in jou plek vir jou sonde betaal.

Die aakligheid van die sonde lê daarin dat ons teen God sondig.

Met elke sonde wat ons doen, tas ons die heiligheid van God aan.

God het ons na sy beeld gemaak en dit beteken dat ons ook heilig

moet wees. Wanneer ons sonde doen, word ons onheilig en onrein.

Ons is veronderstel om soos God te lyk, maar nou is ons onheilig

as gevolg van die sonde en só kom God se heiligheid in gedrang.

Verder lees ons ook in Romeine 6:23 dat die loon van die sonde die

dood is. Elkeen wat sonde doen verdien dus om die ewige dood te

sterf. Dit is die gewig wat die sonde dra. Dit kan dus nie anders nie.

Die skuld van ons sondes kan alleen deur die dood gedelg word.

Ons verdien almal om te sterf, maar God het in sy groot genade

bepaal dat Jesus Christus vir ons kan betaal. God is dus nie wreed

en bloeddorstig nie. Ons is die oorsaak van Jesus se kruisdood en

niemand anders nie. As iemand dan van wreedheid en aakligheid

beskuldig moet word, is dit ons en nie God nie. Ons moet baie

dankbaar wees dat God bereid was om sy Seun in ons plek te laat

doodmaak sodat Hy ons kan laat lewe. Laat ons dan nou eerder

die sonde haat en daarvan wegvlug en met die krag wat die

Heilige Gees ons gee, meer en meer heilig word.

Baie geluk aan

Ashley Valaphi van

Bothaville wat vir die

Junie-uitgawe van

SA Graan/Grain

die

gratis Bybel gewen het.

What the Boers can teach us

about South Africa

Growing up in Umlazi in the 1980s and 1990s, I understood the word 'Boer'

to mean something very different from the Afrikaans word for ‘farmer’. While I

had to study Afrikaans through most of my school life, it never quite registered

in my mind that those we knew as ‘Boers’ started out as mere farmers.

My visit to this year’s NAMPO Harvest Day, hosted by Grain SA, was a harsh

reminder as much as it was a refreshing eye-opener. It reminded me that

the core identity of the agricultural sector of South Africa was still the Boers

of my youth.

But it also turned out to be a revelation about some of the progress that had

been made by the industry and the government, especially the Land Bank,

in supporting black emerging farmers. Former newspaper chief and now

emerging farmer Herbert Mabuza, told a story of how he visited a farm in 2007

and told the owner he liked it and wanted to make an offer:

‘He took one look at me and said, “Kan jy boer?” (Can you farm?). I told him

I couldn’t farm and right there he told me he would not sell to anyone with

no farming skills.

‘I then challenged him that since I was a keen

buyer and he was a keen seller, we clearly needed

to work something out. He offered that I come

around the farm and he would show me the ropes.

I started visiting the farm and learning how to

farm. Ten years later here I am.’

There are a number of stories across South Africa

similar to Mabuza’s, but they don’t often make it

into the mainstream. Work done by agricultural

journalist Peter Mashala a few years ago reveals a

collaborative energy we hardly hear about.

Isak Khuto was a 2009 Grain SA Developing Grain Producer of the Year final-

ist. He produces grain, raises cattle and sheep and also has several hectares

of land on the farm he bought outside Ficksburg. Khuto told Mashala that the

two key factors in his success were hard work and the relationship he had with

the commercial farmers around him. When he moved onto the farm he had

nothing but his livestock and his neighbour helped him kick-start his grain-

farming operation. ‘He provided advice and implements and even let me use

some of his land at no cost,’ said Khuto.

William Matasane was the 2010 Grain SA/Absa Developing Grain Producer of

the Year. In 2004, after years of working as a waiter and then as a restaurant

manager, Matasane bought a 400 ha farm, Verblyden, outside Senekal in

the Free State. He had long finished paying off the farm, which he bought

with a Land Bank loan. In fact, he now leased additional land from oth-

er farmers, where he planted grain, as well as municipal land for grazing.

When Matasane first bought the farm, he didn’t know where to start as he

only knew a bit about cattle.

‘I knew nothing about grain farming and had no equipment,’ he said. Had it

not been for his neighbour’s help, he told Mashala, he wouldn’t be where he

was today. The neighbour he was referring to was Philip Basson.

Andile Khumalo