SA Graan Julie 2014 - page 69

Benut
tegnologievir
effektiewe
risiko-
bestuur.
Geelbastersvir ’nsuksesvolleoeskeeropkeer.
’nPakketmetverskillendegroeiklasseen
agronomieseeienskappe lewerdiebesteopbrengs
op joubelegging.
2014/MAIZE/A/03A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
80DP/sak= 80 000pitteper sak
Mieliesaadbehandelingnie ingesluit nie
K2Agri
KULTIVAR
2013
2014
80DP/SAK 80DP/SAK
%
Geelmielies
KKS 4410
1 545
1 698
9,9
KKS 4476
1 545
1 544
-0,1
KKS 4520
1 545
1 621
4,9
KKS 4530
1 545
1 544
-0,1
Gemiddeld
1 545
1 602
3,7
GM-kultivars
KKS 4270B
2 145
2 252
5,0
KKS 4412B
2 106
2 316
10,0
KKS 4434R
2 226
2 337
5,0
KKS 4522B
2 106
2 211
5,0
KKS 4474R
2 268
2 495
10,0
KKS 4572R
2 268
2 268
0,0
KKS 8410BR
3 024
3 386
12,0
KKS 8408R
2 632
2 948
12,0
KKS 8216BR
2 632
2 948
12,0
KKS 8214R
2 408
2 697
12,0
Gemiddeld
2 382
2 586
8,3
Witmielies
KKS 4411
1 515
1 515
0,0
KKS 4445
1 750
1 750
0,0
KKS 4447
1 515
1 515
0,0
KKS 4477
1 515
1 515
0,0
KKS 4517
1 538
1 615
5,0
KKS 4555
1 750
1 838
5,0
KKS 4501
1 002
1 090
8,8
KKS 8301
2 090
2 299
10,0
Gemiddeld
1 584
1 642
3,6
GM-kultivars
KKS 4479R
2 279
2 393
5,0
KKS 4573B
2 322
2 322
0,0
KKS 4577B
2 365
2 365
0,0
KKS 4581BR
2 970
2 970
0,0
Gemiddeld
2 484
2 513
1,3
Riglynemet die aankoop van saad
Metdieaankoopvansaad isdaar ‘naantal faktorewaaropprodusente
moet ag slaan:
Wees daaropbedagdat pryse vir verskillende verpakkings geld,
naamlik in 15, 20 en 25 kilogram sakkies of inpitverpakkings van
60 000of 80 000pitteper sakkie. By sonneblomsaad is daar ook
verpakkings van 140 000, 150 000 en 180 000 pitte per sakkie
beskikbaar.
Dienuwe kultivars ismerendeels dieduurder kultivars. Verseker
dat die kultivars onafhanklik deur die LNR-IGG getoets is en dat
die prestasie bewese is. Moenie onnodig groot risiko’s met ‘n
nuwe kultivar loopnie.
Neem kennis vandie agronomiese eienskappe, aanpasbaarheid,
opbrengsprestasieen -stabiliteit, kwaliteitseienskappeensiekte-
enplaagweerstand van ‘n spesifieke kultivar voor dit aangekoop
word. Raadpleeg die LNR-IGG se 2014
MIG
of die betrokke
kundiges.
Met aankope,maak seker dat die kwaliteit vandie saadaanal die
vereistes, ook aandítwat opdie sakkie staan, voldoen. Veral ten
opsigte vandie eenvormigheid vanpitgrootte enpitvorm.
Wanneer GM-kultivars (Bt-, of RR- of dubbelgeen-kultivars)
aangekoop word, maak seker dat die tegnologiefooi by die
pryslys ingesluit is en dat konvensionele mielies vir die
toevlugsarea bykomend aangekoop word. Maak ook seker dat
almal wat die saad hanteer, GM-eienskappe op saadsakke kan
uitken endit ook van konvensionele kultivars kanonderskei.
67
1...,59,60,61,62,63,64,65,66,67,68 70,71,72,73,74,75,76,77,78,79,...100
Powered by FlippingBook