Background Image
Previous Page  107 / 112 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 107 / 112 Next Page
Page Background

Nuwe gesigte

by Agri SA

D

ie afgelope tyd was daar verskeie personeelveranderinge

by Agri SA.

Mnre Johan Pienaar (adjunk uitvoerende direkteur, Agri SA)

en Nic Opperman (direkteur: Natuurlike Hulpbronne, Agri SA) het

einde April vanjaar afgetree. Pienaar was amper 34 jaar en Opperman

net meer as 21 jaar in diens van Agri SA.

Mnr Janse Rabie is as hoof: Natuurlike Hulpbronne in Opperman se

plek aangestel. Pienaar se pos is nie gevul nie. Agri SA beplan om in

die toekoms ‘n hoof: Ekonomie en Handel aan te stel.

Me Yolisa Mfaise is in mnr Theo Boshoff (regsadviseur) se plek

aangestel – laasgenoemde is voortaan by Agbiz werksaam. Me Jahni

de Villiers is in die plek van me Elize van der Westhuizen (senior

bestuurder: Arbeid en Maatskaplik), wat einde Mei uit Agri SA se

diens getree het, aangestel.

105

AKTUEEL

SA GRAAN/GRAIN

REDAKSIE

1: Johan Pienaar

2: Nic Opperman

3: Janse Rabie

4: Yolisa Mfaise

5: Jahni de Villiers

1

3

4

5

2

Afgetree

Nuwe gesigte