Background Image
Previous Page  15 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 15 / 116 Next Page
Page Background

Vervolg op bladsy 14

13

August 2015

Santie en Uys Schickerling (Delareyville), Petru Fourie (navorsingskoör-

dineerder en produksiekoste-analis: Graan SA), Eddie van Dyk

(Delareyville) en Kitty de Beer (Ottosdal).

Albert, Righard, Arnel en Mia le Roux (al die pad van Windhoek) saam

met (agter) oupa Louis en ouma Maxie Alberts (Lichtenburg).

Tussen oefensessies deur, het die Cheetah-rugbyspan tyd afgeknyp

vir ‘n vinnige besoek aan NAMPO. Graan SA het hul onder meer in die

ledelokaal onthaal. Op die foto is Anton Botha (Graan SA-hoofbestuurslid

vir Streek 20), Elgar Watts, Willem Serfontein, Toit Wessels (ledebemarking-

en kommunikasiebeampte: Graan SA), Heinrich Brussow,

Carl Wegner, Rayno Benjamin, Torsten van Jaarsveld, Steven Sykes,

Boom Prinsloo, Willie Britz en Dirk Kotzé (ledebemarking- en kommuni-

kasiebeampte: Graan SA). Voor sit Raymond Rhule en Sergeal Peterson.

‘n Mens kan nie die Oesdag aandurf as jy nie ‘n koppie koffie agter die

blad het nie. Voor: Mariana Pienaar (Vaalharts) en Gerrie Sutherland

(Bothaville). Agter: Grobbie Pienaar en Ruan Pienaar (albei van

Vaalharts) by die ledelokaal.

Sarel Haefele en Pieter Conradie (albei van Agriocare) drink gou ‘n

koffie by die ledelokaal voordat hulle die Oesdag gaan deurtrap.

Kevin en Christopher Reid (Hopetown).

GraanSA-ledelokaal en -uitstalling