Background Image
Previous Page  13 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 13 / 116 Next Page
Page Background

Fotobeeld

van die

Graan SA NAMPO Oesdag 2015

– Deel 3

Vervolg op bladsy 12

Estie de Villiers, Elmarie Helberg, Louise Kunz en Adri Theron,

SA Graan/Grain

-medewerkers

TERUGBLIK

NAMPO 2015

Spesiale

11

Ons was daar!

August 2015

Pro Agri

se joernaliste geniet ‘n vinnige koppie boeretroos in die media-

sentrum voor hul die terrein met hul kameras en notaboekies aanpak.

Van links is Adele van Tonder, Xander Pieterse en Du Preez de Villiers.

Daan Erasmus (Vermaas) het vir klein Nieke du Rand, sy kleindogter,

die veteraantrekkers in die Engen Museum op NAMPO Park kom wys.

Hierdie gesin het NAMPO terdeë geniet. Sophia en Jaco van Heerden staan

hier by hul spruite, Sebastian en Jeanette.

Die Badenhorst-familie van Bergville, KwaZulu-Natal, het ook ‘n draai

by NAMPO gemaak. Sandra en Jan se kroos is van links Santi-ny, Jandré,

Pieter en Jon.

Liezel Davel (Pretoria) geniet ‘n koppie koffie saam met Maria en Bennie

du Preez van Perdekop. Agter staan die Du Preez’s se tweelingdogters,

Marleen en Emmarenchia.

Eendag as ek groot is...Josua Geyser (14 maande) saam met sy

pappa, Frikkie Geyser.