Background Image
Previous Page  12 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 12 / 116 Next Page
Page Background

10

Augustus 2015

9: Jozeph du Plessis, Graan SA-Hoofbestuurs-

lid, saam met Niel en Saartjie Neethling van

Potteberg.

10: Die paneel in een van die koringlande

(geenbewerking) moes bontstaan teen die

Kaapse wind tydens hul besoek.

11: Een van die windpompe voor die plaashuis

– wat so kenmerkend is van die plaaslewe.

Niel verbou hoofsaaklik koring, gars, kanola en

korog.

12: Die veefaktor op Potteberg sluit onder meer

skape, beeste en volstruise in.

Niel Neethling van Potteberg in die Wes-Kaap

Borge

9

10

11

12

LEDE-LANDSKAP